John Robinson

Sir John Robinson (1839 – 1903) was 'n Eerste Minister van Natal.

Hy is in 1839 in Engeland gebore. Hy arriveer in 1850 saam met sy gesin in Natal en in 1852 help hy sy vader met die stigting van die Natal Mercury – deesdae die The Mercury. Hy doen vir die grootste gedeelte van sy lewe joernalistiese werk in Natal asook elders. Hy tree tot die plaaslike politiek toe en kom gou op die voorgrond. Hy word verkies tot die Wetgewende Raad en dien as afgevaardigde na verskeie Koloniale konferensies. Hy beywer hom jare lank vir die toekenning van Verantwoordelike Regering aan die Kolonie. Toe dit in 1893 verkry word, is hy aangestel as Premier en beklee die amp tot 1897. Hy is op 4 Desember 1903 in Durban oorlede.

John Robinson

1ste Eerste Minister van die Natalkolonie
Ampstermyn
10 Oktober 1893 – 14 Februarie 1897
Monarg Victoria
Voorafgegaan deur Nuwe amp
Opgevolg deur Harry Escombe

Persoonlike besonderhede
Gebore 1839
Engeland
Sterf 4 Desember 1903
Durban, Natalkolonie

Bron

Tags:

DurbanEngelandNatal (kolonie)The Mercury

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IronieSeegolfGenitale vratProteaWeer (meteorologie)KasterolieBoelieryKrugerwildtuinEuropaKlinkerVulvaGroot GatPornografieDaggaLys van veltoestandeKolitisNarsismeSeekatKoppeltekenSeksposisieAborsieSuikersiekteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaSneeuLys van elemente volgens simboolAluminiumLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaGlobaliseringFiela se kind (rolprent)WorcesterKonsentrasiekampLuiperdGautengSpinnekopSmaakWinterMandalaOrtopedieStereotipeVaste stofMaagVrouBelastingFisiese oefeningArmoedeverligtingPrivaat maatskappyHoofstadKongo-krisisVergelykings (taalkunde)WoordeskatLionel MessiTaalKapitalismeTydsoneIngrid JonkerAtletiekOorkruipersOnderwysDramaKoue OorlogKindersiektesBiodiversiteitInflasieReënspinnekopVormSonnestelselInsekVerkleinwoordVarkgriepFacebookTuberkuloseVerenigde KoninkrykLys van musiekinstrumenteInfeksieDemokrasieVars water🡆 More