John Magufuli

John Joseph Pombe Magufuli (29 Oktober 1959 – 17 Maart 2021) was 'n Tanzaniese politikus en die president van Tanzanië, aan die bewind sedert 2015.

Hy was ook die voorsitter van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap.

John Magufuli

Hy is eers in 1995 verkies as 'n parlementslid, en dien in 1995 in die kabinet van Tanzanië as adjunkminister van werke, Minister van Werke van 2000 tot 2006, Minister van Grond en Menslike Nedersetting van 2006 tot 2008, Minister van Vee en Visserye van 2008 tot 2010, en as Minister van Werke vir die tweede keer van 2010 tot 2015.

Hy was 'n kandidaat van die regerende party in Tanzanië (CCM) en wen die presidensiële verkiesing in Oktober 2015 en is op 5 November 2015 ingesweer. Magufuli se presidentskap word gekenmerk deur die fokus op die vermindering van regeringskorrupsie en besteding en ook om in nywerhede te belê Tanzanië.

Eksterne skakels

Tags:

17 Maart1959202129 OktoberTanzanië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissieSuid-Afrika-WetRenteWynand du ToitMaagsweerKongo-krisisJakkalsFilosofieSelfmoordPlantluisKlimaatsverandering in Suid-AfrikaFinansiële staatPinksterMigrasie van diereMandalaAarde se atmosfeerAsiëKoolhidraatLuiperdHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalTafelbergGoogleItaliëGeslagsgelykheidMorfeemGasWaterbesoedelingTelkomCalviniaVryheidsmanifesFacebookVoorvoegselCovid-19-pandemieDriedimensioneelSeekoeiTradisionele literatuurSelfvertroueAfkortingKlereMensWright-broersHortologieKitaarLys van Nederlandse skildersKatOranjerivierSeksismeVroueregteJaarVoortrekkermonumentSekondêre sektor van die ekonomieBoontjieKleurErosietipesIndustriële RevolusieSkaakNasionale PartyHeks van HexrivierVoëlAnneli van RooyenDeelwoordSwartLys van Afrikaanse televisiereekseVloeistofGevolge van aardverwarming op oseaneMadison IvyDiatomiese molekuulThe CranberriesKasterolieKonjunktivitisApartheidMorfologie (taalkunde)DriehoekVaginale kankerPrivaat maatskappyOos-KaapNatuur🡆 More