John Boehner: Amerikaanse politikus

John Andrew Boehner (* 17 November 1949 in Reading, Hamilton County, Ohio) is 'n Amerikaanse politikus van die Republikeinse Party en vanaf 1991 tot 2015 lid van die Huis van Verteenwoordigers (House of Representatives).

John Boehner
John Boehner
John Boehner in April 2009

61ste Speaker (voorsitter) van die Huis van Verteenwoordigers
Ampstermyn
5 Januarie 2011 – 29 Oktober 2015
President Barack Obama
Voorafgegaan deur Nancy Pelosi
Opgevolg deur Paul Ryan

Minderheidsleier in die Huis van Verteenwoordigers
Ampstermyn
3 Januarie 2007 – 3 Januarie 2011
Vise Roy Blunt (2007–2009)
Eric Cantor (2009–2011)
Voorafgegaan deur Nancy Pelosi
Opgevolg deur Nancy Pelosi

Meerderheidsleier in die Huis van Verteenwoordigers
Ampstermyn
2 Februarie 2006 – 3 Januarie 2007
Vise Roy Blunt
Voorafgegaan deur Roy Blunt (waarnemend)
Opgevolg deur Steny Hoyer

Voorsitter van die Komitee vir onderwys en werksmag in die Huis van Verteenwoordigers
Ampstermyn
3 Januarie 2001 – 3 Januarie 2006
Voorafgegaan deur William Goodling
Opgevolg deur Howard McKeon

Voorsitter van die Republikeinse Konferensie in die Huis van Verteenwoordigers
Ampstermyn
3 Januarie 1995 – 3 Januarie 1999
Voorafgegaan deur Dick Armey
Opgevolg deur J. C. Watts

Lid van die Huis van Verteenwoordigers van Ohio se 8ste distrik
Ampstermyn
3 Januarie 1991 – 30 Oktober 2015
Voorafgegaan deur Buz Lukens

Lid van die Ohio Huis van Verteenwoordigers van die 57ste distrik
Ampstermyn
3 Januarie 1985 – 31 Desember 1990
Voorafgegaan deur Bill Donham
Opgevolg deur Scott Nein

Persoonlike besonderhede
Gebore 17 November 1949 (1949-11-17) (74 jaar oud)
Reading, Ohio
Politieke party Republikein
Eggenoot/-note Deborah Gunlack (1973–hede)
Kind(ers) Lindsay Boehner
Tricia Boehner
Alma mater Xavier University (B.A.)
Religie Rooms-Katolieke Kerk
Handtekening John Boehner: Amerikaanse politikus

Militêre Diens
Lojaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Diens/Tak Amerikaanse Vloot
Jare in diens 1968 (8 weke)

Vanaf 2 Februarie 2007 het hy die amp van Republikeinse minderheidsleier in die Huis van Verteenwoordigers beklee. Ná die Republikeinse oorwinning in die middeltermyn-Kongresverkiesing van 2010 fungeer hy sedert Januarie 2011 as Speaker (voorsitter) van die Huis van Verteenwoordigers. Op 25 September 2015 het hy sy aftreding van die pos as voorsitter van die Huis van Verteenwoordigers aangekondig. Op 29 Oktober 2015 is Paul Ryan as nuwe voorsitter van die Huis van Verteenwoordigers gekies.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

17 November1949OhioVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Griekse mitologiese figureSprokieDierEienskappe van binêre bewerkingsVaginale kankerNoag se arkViëtnamoorlogGesondheidsbeleidAmfibieëSikhismeKoue OorlogMielieSpringbokkeSoortnaamElektroniese fondsoordragLongontstekingBorskankerNkosi Sikelel' iAfrikaSpringbokSuid-Afrikaanse ReserwebankAfrikaanse woordelys en spelreëlsVenusIndiëOu Apostoliese KerkGeestesgesondheidMuilAfkappingstekenLionel MessiTweede WêreldoorlogSeksualiteitSteve HofmeyrDolfynKoningsproteaPriemgetalBosveldvisvangerNepotismeAfrikanersGroot vyfLys van politieke partye in Suid-AfrikaLys van elemente volgens simboolArmoedeverligtingWysheidWerwelkolomTussenwerpselKinderarbeidGroot TrekNetbalNatuurbewaringSuikerbekkiesUilWerkloosheidGesonde dieetRenosterGeslagsorgaanCovid-19-pandemieKitsbankBruin menseGlobaliseringLys van kleureStuifmeelHomoniemHeupBewussynVerkragtingRehoboth-bastersVitamienMetafoorObesiteitHolocaustAardrykskundeRookgewoonteOogproblemeOsoonuitputtingVoornaamwoord🡆 More