John Betjeman

Sir John Betjeman

Engelse digter


Gebore
28 Augustus 1906
in Londen, Engeland,
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk


Oorlede
19 Mei 1984
in Trebetherick, Cornwall
Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Sir John Betjeman [ˈbɛtʃəmən] was 'n Engelse digter, skrywer en televisie-aanbieder wat homself in Who's Who as 'n "digter en broodskrywer" beskryf het.

Betjeman was 'n stigtingslid van die Victorian Society en 'n vurige voorstander van Victoriaanse boukuns. Hy het sy loopbaan as joernalis begin om later een van die gewildste Poet Laureates en radio- en televisiepersoonlikhede in die Verenigde Koninkryk te word.

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AsynRob HersovHartaanvalBywoordMenseregtedagIngrid JonkerCecil John RhodesWes-KaapHolocaustAnale kankerMuishondGewone luislangSusan CoetzerKoninkryk van die NederlandeMuskeljaatkatSamsung GroepGeorgiese nasionale rugbyspanStuitjieDroomBatmanMaroela MediaOoiNarkoseMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaNatuurbewaringProstaatklierPersentasieSwartbewussynsbewegingFacebookKasteel die Goeie HoopDeelstate van die Verenigde State van AmerikaAasblomWashington, D.C.Vlag van BangladesjEikelHeupvervangingIndiëOntsteking (geneeskunde)SkaakLiefdeFridtjof NansenNarsistiese persoonlikheidsteuringSerafín DengraPoleAppendiksToorbergMaagsweerNoord-KaapWaarheid-en-versoeningskommissieAswoensdagFrankrykTongaanse nasionale rugbyspanAntieke EgipteVolhoubaarheidLongontstekingRussiese inval in Oekraïne sedert 2022AsmaVuurBynierSwitserlandMorfologie (taalkunde)Nieu-SeelandLionel MessiPinksterLika BerningGoud2023KoolhidraatStrandbeestOssewaVlag van LibanonVyfster🡆 More