John Barth

John Simmons Barth (/bɑːrθ/; gebore 27 Mei 1930) is 'n Amerikaanse skrywer wat die beste bekend is om sy postmodernistiese en metafiksionele werke.

John Simmons Barth
John Barth
Barth in 1995
Gebore27 Mei 1930
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSkrywer

Literêre Werk

Barth het sy loopbaan begin met "The Floating Opera and The End of the Road", twee kort realistiese romans wat op geestige wyse handel oor kontroversiële onderwerpe; onderskeidelik selfmoord en aborsie. Die kort romans is simplistiese en realistiese verhale.

Die "The Sot-Weed Factor" (1960) was aanvanklik bedoel as die laaste roman van 'n trilogie wat sy eerste twee "realistiese" romans sou uitmaak, maar as gevolg van Barth se rypwording as 'n skrywer het dit ontaard in 'n ander projek. Die roman is tekenend, want dit het Barth se ontdekking van die postmodernisme ingelui.

Barth se volgende roman, "Giles Goat-Boy" (omtrent 800 bladsye), is 'n spekulatiewe fiksionele verhaal gebaseer op die verbeelding van die universiteit as die heelal. Giles, 'n seuntjie wat grootgemaak word as 'n bok, ontdek sy menslikheid en word dienooreenkomstig 'n held in 'n verhaal wat voorgestel word as rekenaarband wat geboorte gee aan Barth. Barth het ontken dat dit sy werk was. In die bestek van die roman voer Giles al die take uit soos voorgeskryf deur Joseph Campbell in "The Hero with a Thousand Faces".

Die kortverhaal versameling "Lost in the Funhouse" (1968) en die novelle versameling "Chimera" (1972) is selfs meer metafiksioneel as hul voorgangers, en stel prestasies daar soos 'n "seven-deep nested quotation". "Chimera" het die Amerikaanse "National Book Award for Fiction" gedeel..

In die roman "LETTERS" (1979), het Barth interaksie met die karakters van sy eerste ses boeke. Sy 1994 boek, "Once Upon a Time: A Floating Opera", maak gebruik van reeds gebruikte, geykte karakters, en geykte situasies en formules.

Bibliografie

  • 1956: The Floating Opera
  • 1958: The End of the Road
  • 1960: The Sot-Weed Factor
  • 1966: Giles Goat-Boy, or, The Revised New Syllabus
  • 1968: Lost in the Funhouse
  • 1972: Chimera
  • 1979: LETTERS
  • 1982: Sabbatical: A Romance
  • 1987: The Tidewater Tales
  • 1991: The Last Voyage of Somebody the Sailor
  • 1994: Once Upon a Time: A Floating Opera
  • 1996: On with the Story
  • 2001: Coming Soon!!!
  • 2004: The Book of Ten Nights and a Night: Eleven Stories
  • 2005: Where Three Roads Meet
  • 2008: The Development
  • 2011: Every Third Thought
  • 2015: Collected Stories

Verwysings

Tags:

MetafiksiePostmodernisme

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FeminismeDomineeVraag en aanbodSuurstofVaste stofBorskankerVrouEngelandAntisemitismeMenslike skeletRudi ClaasePoësiePriemgetalKaapse florarykChemiese verbindingVerkleurmannetjieVlekvrye staalGezina, PretoriaNederlandsWithaaiEmfiseemLieweheersbesieGrondwetVrystaatHamburgerSwart nasionalismeHorlosieByvoeglike naamwoordGrondsoorteGeelhoutMaroela MediaHoofstadAkroniemLewerLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTweede WêreldoorlogPrivaat maatskappyEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaPussy RiotVarkgriepWoestynRenosterAnrich HerbstGrondwet van Suid-AfrikaJacques LootsKoedoeSeksualiteitGeloftedagKoue OorlogLys van Nasionale Simbole van Suid-Afrika7de LaanSpysverteringstelselRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWaterbesoedelingMierKlankVerkoueMotorvoertuigWet op NaturellengrondSpelerposisies in rugbyKrugerwildtuinTelwoordSekondêre sektor van die ekonomieGoudAbsolute monargieLiewe HeksieErosieNazi-DuitslandDwelmmiddelAtmosfeerSmaakTafelbergHokkieMuskeljaatkatOrtopedieTradisionele literatuur🡆 More