Johannesburgstadion

Die Johannesburgstadion is 'n stadion in Doornfontein, 'n voorstad van Johannesburg in Gauteng, Suid-Afrika.

Die stadion het 'n dak wat kan toeskuif. Dit kan 37 500 toeskouers huisves.

Johannesburgstadion
Johannesburgstadion

Ligging Doornfontein, Johannesburg
Koördinate 26°11′37.76″S 28°3′45.05″O / 26.1938222°S 28.0625139°O / -26.1938222; 28.0625139 28°3′45.05″O / 26.1938222°S 28.0625139°O / -26.1938222; 28.0625139
Operateur Ellis Park Stadium (Pty) Ltd.
Kapasiteit 37 500
Oppervlak Gras
Konstruksie
Geopen 1992
Huurders
Orlando Pirates en Goue Leeus oefenveld

Die stadion is oorspronklik as 'n atletiekstadion gebou, maar word ook vir sokker- en rugbywedstryde aangewend. Beide Orlando Pirates en die Goue Leeus gebruik die stadion as oefenveld.

Die agtste IAAF Wêreldbeker is in 1998 hier aangebied. Die stadion was ook die hoofstadion vir die Afrikaspele van 1999.

Verskeie internasionale kunstenaars het al hier opgetree. Onder andere: Bon Jovi op 1 Desember 1995, Tina Turner op 21–22 April 1996 en U2 op 21 Maart 1998.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

DoornfonteinGautengJohannesburgStadionSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DuitsMonopolyAfrikaansSkilpadDundermHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSteenkool in Suid-AfrikaOrthopteraBevolkingsafnameKolorektale kankerPretoriaSeksposisieSoutsuurMolekuulLieweheersbesieLionel MessiMeettegniekDeelstate van die Verenigde State van AmerikaArmoedeverligtingHipoteseAborsie in Suid-AfrikaJanie du PlessisVulkaanAbstraksie (rekenaarwetenskap)WaterpokkiesWaterbesparing in Suid-AfrikaToestand van materieFamilie (verwantskap)RooibokTsoenamiPenisAdolf HitlerVoedingGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondDigvormMadison IvyIngenieursweseBlack SashNatuurbewaringPinksterNiemetaalChris HaniWeeluisWebjoernaalEngelsSwartbewussynsbewegingGeslagsgelykheidToerismeThys die Bosveldklong22 AprilGlasChemiese verbindingSkaapBeroerteTermietSkarlakenkoorsLys van nedersettings in Suid-AfrikaMondKeramiekMenslike seksuele gedragWoordeboek van die Afrikaanse TaalTafelbergKarakteriseringWebwerfWet op NaturellengrondBevolkingKoorsblaarKweekhuiseffekMisdaadKoperLys van Kaapstad se voorstedeBorskankerKommunikasieRumatoïede artritisVerkleinwoord🡆 More