Johannes Stegman Kunsgalery

Die Johannes Stegman Kunsgalery is 'n galery op die kampus van die Universiteit van die Vrystaat in Bloemfontein.

Elke jaar word daar verskeie tydelike kunsuitstallings gehou. Elke uitstalling het ook 'n openingsfunksie waartydens gassprekers, kunstenaars en kunshistorici genooi word as sprekers.

Johannes Stegman Kunsgalery
Stad of dorp Bloemfontein
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Tipe kunsgalery Institusionele kunsgalery
Webtuiste Universiteit van die Vrystaat

Mnr. Arrie Kuijers is tans kurator van die Johannes Stegman Kunsgalery. Verskeie beeldende kunste-studente asook studente in kunsgeskiedenis wat 'n goeie algemene kennis van en liefde vir beeldende kunste het, word as galery-assistente aangestel.

Tags:

BloemfonteinUniversiteit van die Vrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PseudowetenskapDemokratiese Republiek die KongoNatuurbewaringJan van RiebeeckPortugeesSchwantesiaStollingsgesteenteLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Letterlike en figuurlike taalgebruikGeografie van Suid-AfrikaAlkoholismeWeer (meteorologie)Sintetiese veselsProstaatklierMeningsverskil oor aardverwarmingAdolf HitlerMynbedryf van Suid-AfrikaHormoonsiekteMusiekMeganiese ingenieursweseHemelBesemSteve BikoApostoliese GeloofsbelydenisLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaVerenigde State van AmerikaPlantRobert SobukwePoësieGeslagsgelykheidAgtervoegselAfkortingLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBestuiwingChemiese elementFotoEugenetikaVerantwoordelikheidSeismologieNiersteenKoorsMonumentLeonardo da VinciVormSoogdierLionel MessiSatellietVitamienGeskiedenis van AfrikaansSkildklierKabinet van Nelson MandelaHoofkarakterKewerAborsieRassismeDonderstormGreen PornoLys van medisinale kruieMorfologie (taalkunde)SlaginstrumentPoolsLongontstekingRudi ClaaseFranse RewolusieGeelsugKeramiekSuid-Afrikaanse randGrieksHidroulikaMiddeloorontstekingDierPornografiese subgenresMusieksimbole🡆 More