Johannes Ramokhoase

Johannes Slo Ramokhoase is gebore in die ou Eersterus voordat inwoners verskuif is na Mamelodi, en was die eerste swart burgemeester van Pretoria.

Johannes Ramokhoase
Gebore
Johannes Lebone Slo Ramokhoase

1951
Eersterus, Pretoria, Suid-Afrika
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepOnderwyser, skoolhoof, burgemeester
TitelBurgemeester van Pretoria

Loopbaan

Hy het 'n BA-graad, met Engels en sielkunde as hoofvakke, en hy het sy honneursgraad in Engels voltooi. As 'n ANC-raadslid was Ramokhoase ook die skoolhoof van die Mamelodi Hoërskool.

In 1995, op die ouderdom van 44, klop hy die Vryheidsfront se raadslid Wikus Theron, om die eerste swart burgemeester van Pretoria te word, nadat die Nasionale Party nie 'n kandidaat aangewys het nie.

Hy het 'n instrumentele rol gespeel in die samesmelting van die ou Stadsraad van Pretoria met die plaaslike munisipaliteite van Mamelodi, Atteridgeville en ander omliggende gebiede.

Straatnaam

Johannes Ramokhoase-straat (voorheen bekend as Proesstraat) in Pretoria is in 2012 na hom vernoem.

Verwysings

Tags:

Mamelodi

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JavaScriptVoornaamwoordBrendan PeyperMynbouMIVOmtrek, oppervlakte en volumeBloedsomloopstelselPuberteitNG gemeente JansenvilleOorstromingJohannesburgVrystaatGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondHoofkarakterMusiekDikdermLugbesoedelingDirekte en Indirekte redeMenseregteChemiese verbindingKontinentLToutrekKlavierKaartSlaginstrumentDiarreeSonkragStellenboschSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Mahatma GandhiOmgewingskwessies in Suider-AfrikaMark (ekonomie)Gewone breukeTaalfossielKwaZulu-NatalYstertydperkSkaapDramaInsekDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWiskundige terminologieHemelvaartsdagLys van Suid-Afrikaanse skrywersSlawernyOlimpiese SpeleProstaatkankerVryheidsmanifesAnneli van RooyenAbstraksie (rekenaarwetenskap)Groot TrekSirkelBokmakierieMondAkademiaSpierElandréAkroniemKoppeltekenBreinkaartOssewaSeksismeKindersiektesCovid-19-pandemieKameelperdDeelwoordClanwilliam-sandvisRonelda KamferKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSpreeuWeskusPubliekMateriaalTrappe van vergelykingMenslike seksuele gedrag🡆 More