Johannes R. Becher

Johannes Robert Becher (* 22 Mei 1891 in München; † 11 Oktober 1958 in Berlyn) was 'n Duitse ekspressionistiese digter en politikus, minister van kultuur asook eerste president van die Kulturbund der DDR.

Hy het daarnaas bekendheid verwerf as skrywer van die teks vir Auferstanden aus Ruinen ("Uit die puin herrese"), die volkslied van die Duitse Demokratiese Republiek (DDR).

Johannes R. Becher
Johannes R. Becher
Johannes R. Becher (met bril), 1951 in Berlyn

Minister van Kultuur
Ampstermyn
3 Februarie 1954 – 11 Oktober 1958
Voorafgegaan deur Amp geskep
Werner Naumann
(indirek)
Opgevolg deur Alexander Abusch

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Mei 1891
München, Beiere, Duitse Keiserryk
Sterf 11 Oktober 1958
Berlyn, Duitse Demokratiese Republiek
Politieke party Sosialistiese Eenheidsparty van Duitsland
Eggenoot/-note Lilly Becher

Eksterne skakels

Tags:

11 Oktober1891195822 MeiBerlynDuitse Demokratiese RepubliekDuitslandEkspressionismeMünchen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KakiebosNiersteenTafeltennisTatoeëermerkOntbossingSteenkoolEngelsMeervoudAnale kankerWebblaaierTandbederfKommunismeBestaansboerderyVingerseksFilosofieSeksuele stimulasieCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDokterAtoomPerdMusiekJudaïsmeWiskundige terminologieSkisofrenieWaterpokkiesArmoedeLys van nedersettings in Suid-AfrikaSarel Jacob PretoriusBraaiByeboerderySkaapOntkiemingSeksposisieNederlandsVigsPinksterChristendomHipoteseDawidVoegwoordSirkelKoekie (rekenaarwetenskap)Jode in Suid-AfrikaMetaalAfrikaanse WikipediaValentynsdagBlourokkeAkkedisWaterkringloopRina HugoSekondêre sektor van die ekonomieIranAkwariumDieretuinIdioomJoseph LynchAluminiumTweede WêreldoorlogIsraelHenry MurrayVrymesselaryGlobaliseringVerstedelikingGriekse mitologieNarsismeSeksuele penetrasieBuffelDiarreeBeesvleisWikimedia-stigtingNedersettingLiewe HeksieSatellietfotoHomofoonJagluiperdLeierSeksismeBosvark🡆 More