Johanna Stoffels is die sedert 29 Mei 2007 die burgemeester van die munisipaliteit Saldanhabaai, ná sy die tussenverkiesing op Hopefield op 23 Mei 2007 as onafhanklike kandidaat met 1 285 stemme teenoor die ANC-kandidaat se 985 gewen het.
Sy was voorheen burgemeester van Hopefield en van Saldanhabaai, asook die speaker van die munisipale raad. Sy het vroeg in 2007 uit die ANC bedank uit protes teen wat sy beskou het as verdeeldheid in die Wes-Kaapse party.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Johanna Stoffels, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.