Johann Baptist Cysat

Johann Baptist Cysat (Frans: Jean-Baptiste Cysat) (omstreeks 1587 – 17 Maart 1657), ook bekend as Cysatus, was ’n Switserse Jesuïete-wiskundige en sterrekundige na wie die maankrater Cysatus genoem is.

Hy was een van die eerste mense wat die teleskoop gebruik het.

Johann Baptist Cysat
Johann Baptist Cysat
Geboortenaam Jean-Baptiste Cysat
Gebore ca. 1587
Luzern, Switserland
Oorlede 17 Maart 1657
Luzern, Switserland
Nasionaliteit Vlag van Switserland Switserland
Vakgebied Sterrekunde, Wiskunde
Instelling(s) Universiteit van Ingolstadt
Bekend vir Orion-newel, Werk oor komete

Cysat se belangrikste werk was oor komete. Hy het die komeet van 1618 waargeneem en die volgende jaar ’n monografie daaroor geskryf. Sy waarnemings oor komete was so akkuraat dat hy in 1804 nog as een van die beste kenners daaroor beskou is.

Verwysings

Tags:

1587165717 MaartFransJesuïetSwitserlandTeleskoop

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ByHartversakingPlastiekDanie du ToitInligtingstegnologieNierSomerGroot DepressieLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOrgasmeOnderwys in Suid-AfrikaNoordwesWaterkringloopOnse VaderAluminiumWolkAfrikaansRobbeneilandToekoms van die AardePikkewynMis (weerkunde)Jan van HunksSwart nasionalismeEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLeah van NiekerkWerkwoordPsigopatieFiksieFluoorLys van slangeHamilton WesselsMiddelmisbruikLyfstraf in skolePastoorArmoedeSprokieSuid-Afrikaanse MenseregtekommissieMIVMelaatsheidGriekse mitologieDemi Lee MooreKongo-krisisKatoenWater (molekuul)InternetJan-Willem BreureVoorvoegselSirkusAssonansieHarry KerrErektiele disfunksieStaalEwenaarLys van nedersettings in Suid-AfrikaOntkiemingNuwe TestamentSelfieSelfvertroueAdolessensieVerstedelikingSuiwelproduk7de LaanSamestellingVersamelnaamSywurmVisVratNatuurbewaringPlaasjapieChemiese elementDuitslandMagda van BiljonAprilVarkAfleiding (taalkunde)🡆 More