Jogurt

Jogurt is 'n suiwelproduk wat van vars melk berei word.

Melksuurbakterieë (sogenaamde jogurtkulture) word vir die fermentasieproses gebruik wat die melk verdik en suur laat word. Dit is die fermentasie van laktose na melksuur en die gepaardgaande vorming van sekere geurstowwe wat aan jogurt sy spesifieke geur, smaak en tekstuur gee.

Jogurt
Jogurt

Jogurt word sowel in sy natuurlike ongegeurde toestand asook as versoete jogurt in verskillende geure, veral vrugtejogurt, bemark en is lankal 'n gewilde versnapering vir ontbyt.

Etimologie

Die woord jogurt is uit Turks ontleen waar yoğurt "gefermenteerde melk" beteken en sodoende ook na die metode verwys waarvolgens die suiwelproduk berei word.

Tags:

Melk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KolonialismeInentingE-posSlawernyBynierSamespanningMiddelmisbruikConsolidated B-24 LiberatorLionel MessiVloeistofLys van Suid-Afrikaanse digtersWater (molekuul)Vraag en aanbodNag van die lang messeGrondwet van Suid-AfrikaFanie ViljoenJazzHemelvaartAardedagAfkappingstekenNeerslagWiki CommonsApartheidBloedsomloopstelselPapegaaieVulkaanBoomVryheidsmanifesKweekhuiseffekMetafoorN.P. van Wyk LouwKangaroeDikdermMiddeloorontstekingDoelwitAsemhalingLys van Afrikaanse skrywersProteïenByvoeglike naamwoordJode in Suid-AfrikaMolekuulTegnologieHeks van HexrivierVerantwoordelikheidNederlandOranje-VrystaatJan van RiebeeckChristendomNazi-DuitslandHaasVisPaarl GimnasiumNeonAsiëKontinentWoordsoortTennisLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)RobbeneilandRivierKnopiespinnekopHipoteseLys van Griekse mitologiese figureSebraKoringLys van elemente volgens simboolLeeuEreksieGemeenskapsorganisasieVakbondWaterstofHernubare energieKaapstadOog🡆 More