Joego-Slawië

Joego-Slawië (Serwo-Kroaties: Jugoslavija/Југославија, ; Sloweens: Jugoslavija, ; Masedonies: Југославија, ; Albanees: Jugosllavia, Hongaars: Jugoszlávia; letterlik: Suid-Slawië) was tussen 1918 en 2003 die naam van drie opeenvolgende state in Suidoos-Europa op die Balkanskiereiland.

Die hoofstad van hierdie state was telkens Belgrado.

Jugoslavija/Југославија
Joego-Slawië
Joego-Slawië
1918 – 1992
Vlag Wapenskild
Vlag Wapen
Leuse: Jedan narod, jedan kralj, jedna država (1919–1941)
Један народ, један краљ, једна држава
(Serwo-Kroaties vir: "Een nasie, een koning, een staat")
Bratstvo i jedinstvo (1919–1941)
Братство и јединство
(Serwo-Kroaties vir: "Broederskap en eenheid")
Volkslied: Himna Kraljevine Jugoslavije (1919–1941)
Химна Краљевине Југославије
(Serwo-Kroaties vir: "Volkslied van die Koninkryk Joego-Slawië")

Hej, Slaveni/Хеј, Славени (1945–1992)
(Serwo-Kroaties vir: "Hey, Slawiërs")
Ligging of Joego-Slawië
Ligging of Joego-Slawië
Ligging van Joego-Slawië
Hoofstad Belgrado (Beograd / Београд)
Taal/Tale Serwo-Kroaties, Masedonies, Sloweens, Albanees
[[Regering|]] Nie gespesifiseer nie
Monarg/President
 - 1918–1921 Pieter I van Joego-Slawië
 - 1921–1934 Alexander I van Joego-Slawië
 - 1934–1945 Pieter II van Joego-Slawië
 - 1953–1980 Josip Broz Tito
Historiese tydperk 20ste eeu
 - Stigting 1 Desember 1918
 - Ontbinding 27 April 1992
Oppervlakte
 - 1918 247 542 km2
95 577 sq mi
 - 1991 255 804 km2
98 766 sq mi
Bevolking
 - 1918 skatting 12 017 323 
     Digtheid 48,5 /km² 
125,7 /sq mi
 - 1991 skatting 23 229 846 
     Digtheid 90,8 /km² 
235,2 /sq mi
Geldeenheid Joego-Slawiese dinar
Voorafgegaan deur
Opgevolg deur
Joego-Slawië Koninkryk Serwië
Joego-Slawië Koninkryk Montenegro
Joego-Slawië Oostenryk-Hongarye
Joego-Slawië Vrystaat Fiume
Kroasië Joego-Slawië
Slowenië Joego-Slawië
Noord-Masedonië Joego-Slawië
Bosnië en Herzegowina Joego-Slawië
Serwië en Montenegro Joego-Slawië
Joego-Slawië
Die ontbinding van Joego-Slawië
  • Die eerste Joego-Slawië (1918–1941) was 'n koninklike diktatuur wat van 1918 tot 1929 bekend was as die Koninkryk van die Serwiërs, Kroate en Slowene en van 1929 tot 1941 as die Koninkryk Joego-Slawië. Dit het bestaan tot dit deur Nazi-Duitsland tydens die Tweede Wêreldoorlog ingeval is.
  • Die tweede Joego-Slawië (1943–1992) was die bekendste. Die staat het van 1943 tot 1945 as die Federale Demokratiese Republiek Joego-Slawië bekend gestaan, van 1945 tot 1963 die Federale Volksrepubliek Joego-Slawië en van 1963 tot 1992 die Sosialistiese Federale Republiek Joego-Slawië.
  • Die derde Joego-Slawië (1992–2003) het ontstaan na die Joego-Slawiese Oorlog en het bestaan uit Serwië en Montenegro. Die amptelike naam was die Federale Republiek van Joego-Slawië.

Vanaf 2003 het hierdie staat as Serwië en Montenegro bekend gestaan, maar in 2006 het dit verdeel in twee afsonderlike state, naamlik Serwië en Montenegro.

Sport

In sport was die Joego-Slawiese nasionale sokkerspan een van die mededingendste spanne; hulle het agt keer aan die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi deelgeneem en twee keer die vierde plek behaal (in 1930 en 1962). Vir die UEFA Europa-beker kon Joego-Slawië vier keer kwalifiseer en was twee keer (in 1960 en 1968) die naaswenner. Die Europese Sokkerkampioenskap is in 1976 in Joego-Slawië aangebied, waartydens die gasheer die vierde plek verower het. Tydens die Olimpiese Somerspele 1960 in Rome het die Joego-Slawiese nasionale sokkerspan die goue medalje verower. Sarajevo, die destydse hoofstad van die Sosialistiese Republiek Bosnië en Herzegowina, het die Olimpiese Winterspele 1984 gehuisves.

Galery

Deelrepublieke van die sosialistiese Joego-Slawië

Naam
Hoofstad
Vlag
Wapen
Sosialistiese Republiek Bosnië en Herzegowina Sarajevo
Joego-Slawië 
Joego-Slawië 
Sosialistiese Republiek Kroasië Zagreb
Joego-Slawië 
Joego-Slawië 
Sosialistiese Republiek Masedonië Skopje
Joego-Slawië 
Joego-Slawië 
Sosialistiese Republiek Montenegro Titograd
Joego-Slawië 
Joego-Slawië 
Sosialistiese Republiek Serwië
    Sosialistiese Outonomie Provinsie Kosovo
    Sosialistiese Outonomie Provinsie Vojvodina
Belgrado
Joego-Slawië 
Joego-Slawië 
Sosialistiese Republiek Slowenië Ljubljana
Joego-Slawië 
Joego-Slawië 

Opvolging van Joego-Slawië

Naam Hoofstad Vlag Wapen Onafhanklikheidsverklaring Verenigde Nasies lidmaatskap
Federale Republiek Joego-Slawië
later hernoem tot
Serwië en Montenegro
Belgrado Joego-Slawië  Joego-Slawië  27 April 1992
datum van die proklamasie van FR Joego-Slawië
1 November 2000
lidmaatskap opgevolg deur Serwië op 3 Junie 2006
Kroasië Zagreb Joego-Slawië  Joego-Slawië  25 Junie 1991 22 Mei 1992
Slowenië Ljubljana Joego-Slawië  Joego-Slawië  25 Junie 1991 22 Mei 1992
Noord-Masedonië Skopje Joego-Slawië  Joego-Slawië  8 September 1991 8 April 1993
Bosnië en Herzegowina Sarajevo Joego-Slawië  Joego-Slawië  1 Maart 1992 22 Mei 1992

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Joego-Slawië SportJoego-Slawië GaleryJoego-Slawië Deelrepublieke van die sosialistiese Joego-Slawië Opvolging van Joego-Slawië VerwysingsJoego-Slawië Eksterne skakelsJoego-SlawiëAlbaneesBalkanBelgradoHongaarsMasedoniesSerwo-KroatiesSloweensSuidoos-Europa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfkortingGeweldSkarlakenkoorsWolfInligtingWebwerfSkaapLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Toestand van materieOnderwerp (taalkunde)Joodse kalenderEerste WêreldoorlogBrittany Ashton HolmesKindersiektesVaginale kankerOrthopteraBruin menseBronadresKondensasieGasKoorsblaarGroot DepressieBoerboelSpelerposisies in rugbyLugbesoedelingSpreeuRoesNiersteenMark (ekonomie)Robert SobukwePubliekSuid-Afrikaanse ReserwebankDokterAB de VilliersKlavierNedersettingTweede VryheidsoorlogIndiëPaasfeesNetbalBestaansboerderyNag van die lang messeDoelwitLika BerningGeskiedenis van kindermishandelingWikipediaXenofobie in Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeGrondsoorteWhatsAppStaalHomofoonSportPlae van EgipteDelft, KaapstadHeks van HexrivierEkonomie van Suid-AfrikaReg tot ‘n gesonde omgewingMiltRob HersovSeksPrimêre sektor van die ekonomieBloemfonteinHondBek-en-klouseerInfeksieLatynTwaalf Stamme van IsraelGeografie van Suid-AfrikaLuiperdBurgerregteTaalPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOlimpiese Somerspele 2012Seilvaart🡆 More