Jimmy In Pienk

Jimmy in Pienk is 'n Afrikaanse rolprent wat op 16 Augustus 2013 in teaters begin draai.

Die komedie is in 2012 in en om Kaapstad verfilm.

Jimmy in pienk
Regisseur Hanneke Schutte
Produksieleier Zaheer Bhyat
Draaiboek Hanneke Schutte
Met Louw Venter
Terence Bridgett
Tinarie van Wyk-Loots
Gys de Villiers
Gérard Rudolf
Shaleen Surtie-Richards
Musiek deur Barry van Zyl
Peach van Pletzen
James Stewart
Kinematografie Jacques Koudstaal
Redigeerder Zelmari Degenaar
Ateljee Light and Dark Films
Uitgereik 2013
Speeltyd 90 min
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Storielyn

Jimmy (Louw Venter) is 'n stoere mielieboer wat na sy pa se dood uitvind dat die familieplaas bankrot is en dat sy pa twee geldwolwe geld skuld. Nou moet Jimmy opdok.

Hy probeer geld leen by sy vervreemde gay oom Frederik (Gys de Villiers), wat die eienaar is van ’n reeks suksesvolle haarsalonne in Kaapstad. Maar sy oom koester ’n wrok teen die familie en eis dat Jimmy eers aan die TV-realiteitsprogram The Next Super Stylist deelneem. Eers dán sal hy help. Jimmy is ­desperaat en só verander ’n boer oornag in ’n metroman.

Hoofrolspelers

Sien ook

Verwysings

Tags:

Jimmy In Pienk StorielynJimmy In Pienk HoofrolspelersJimmy In Pienk Sien ookJimmy In PienkAfrikaansKaapstadRolprent

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MangelLys van slangeSirkelApostoliese GeloofsendingHeupAfrikaanse woordelys en spelreëlsDiarreeRugbywêreldbeker 1991GNU-lisensie vir vrye dokumentasieParysTongGebande muishondRugbyJo BlackVoedingDroomProstaatklierSonGriepGeurmiddelStrandbeestAntarktikaMasturbasiePofadder (slang)KoorsCobus RossouwSmaakXhosaMosambiekBoomFritz HaberVarkKrampBoeberDonderstormDinosourusKoninkryk van die NederlandeLys van Joodse feeste en herdenkingsAfrikaMusieksimboleOraniaDuitse maselsJohannesburgGoogle TranslateGoogle MapsOrale seksSwedeNAVOMeksikoBaarmoederDansSuikersiekteEierleierSleurkragWayde van NiekerkInfeksieBorsbeenHorlosieLys van politieke partye in Suid-AfrikaOntkiemingErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2Skoonma-se-tongAfghanistanMoslemUnited Democratic FrontOrkney Snork NieIntensiewe vormPeach van PletzenDrie SusterskerkeDie Stem van Suid-Afrika🡆 More