Klankeffekte-Kunstenaar Jimmy Macdonald

Jimmy MacDonald (19 Mei 1906 – 1 Februarie 1991) was 'n Amerikaanse akteur.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Cinderella (1950), Alice in Wonderland (1951), Mary Poppins (1964), en The Rescuers (1977).

Jimmy MacDonald
Geboortenaam John James MacDonald
Geboorte (1906-05-19)19 Mei 1906
Sterfte 1 Februarie 1991 (op 84)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1950: Cinderella
  • 1951: Alice in Wonderland
  • 1964: Mary Poppins
  • 1968: The Mickey Mouse Anniversary Show
  • 1977: The Rescuers

Televisiereekse

  • 1961: L'ami public numéro un
  • 1984: The Disney Family Album

Video's

  • 1982: A Walt Disney Christmas
  • 2006: It's a Small World of Fun
  • 2008: Animation Sound Design: Building Worlds from the Sound Up

Eksterne skakels

Tags:

Klankeffekte-Kunstenaar Jimmy Macdonald FilmografieKlankeffekte-Kunstenaar Jimmy Macdonald Eksterne skakelsKlankeffekte-Kunstenaar Jimmy MacdonaldVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DoopRuslandMenseregtedagWikimaniaAarde se atmosfeerLongDuitsStuitjieNagmaalNieuwoudtvilleBeroerteBosluisKopieregZack du PlessisW3CGodSwitserlandOntsteking (geneeskunde)Apostoliese GeloofsbelydenisOnderwysInstagramVier temperamenteDuitse maselsSamsung GroepNieu-SeelandGeslagsorgaanDie BylLys van Afrikaanse televisiereekseVigsDroomCleopatra VIIBruin huisslangAkira ToriyamaISBN (identifier)Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Wes-AfrikaGeslagSally EsterhuizenHottentot (vis)Piet ByleveldLuiperdSlukdermTegnologieStrandbeestSkoonma-se-tongReënspinnekopGeorgiese nasionale rugbyspanMenslike seksuele gedragAntieke EgipteBreingewasKarakteriseringAardbewingJagluiperdRefentse MorakeCAEkostelselHorlosieDeelstate van die Verenigde State van AmerikaBybelvertalingDramaSwangerskapWit-DonderdagMaagPenisKatArabiesOos-KaapAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeAngkor WatPofadder (slang)Makazole Mapimpi🡆 More