Jim Lovell: Nasa-ruimtevaarder

James Arthur Jim Lovell Jr.

Hy het bekend geraak as die bevelvoerder van die Apollo 13-missie wat kritiek geraak het nadat 'n suurstoftenk tydens die maanreis ontplof het. Hy was ook die bevelvoerder van Apollo 8 se Apollo-beheer-en-diensmodule, die eerste Apollo-missie wat om die maan gewentel het. Hy het aan twee Gemini-sendings deelgeneem: Gemini 7 en Gemini 12.

Jim Lovell
Jim Lovell: Nasa-ruimtevaarder
Jim Lovell in 1964
Gebore
James Arthur Lovell Jr.

25 Maart 1928 (1928-03-25) (96 jaar oud)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRuimtevaarder, toetsvlieënier

Jim Lovell en sy twee bemanningslede van Apollo 8 is as Time se Persone van die Jaar vir 1968 aangewys ter erkenning vir hulle harde werk. Hy het die Congressional Space Medal of Honor en die Presidential Medal of Freedom ontvang. Hy is een van slegs 24 mense wat na die maan gevlieg het, die eerste van drie mense wat twee keer na die maan gevlieg het en die enigste wat twee keer na die maan gevlieg het sonder om daarop te land. Hy was ook die eerste persoon wat vier ruimtevlugte onderneem het.

Sien ook

Eksterne skakels

Tags:

Amerikaanse VlootApollo 13Apollo 8Apollo-beheer-en-diensmoduleGemini 12Gemini 7Gemini-programKapteinMaanNasaRuimtevaarderSuurstof

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Rina HugoVoedingVigsSkildklierKoggelmanderJo BlackNiersteenJesus van NasaretDiplopodaKasterolieSuid-Afrikaanse InkomstediensSean CombsFilosofieGedigDachshundNederduitse Gereformeerde KerkAbstraksie (rekenaarwetenskap)26 MaartPolisieSarah Rose KarrNederlandKriekSlaapapneeMaroela MediaGodAspergersindroomSamestellende afleidingTropiese huisgeitjieHartOrgaanRegardt van den BerghAgter Elke ManGodsdiensOlimpiese godeDonderstormLys van lande volgens bevolkingDoziLiturgiese jaarSatireKwaZulu-NatalE-posVoorhuidDulcie van den BerghPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMolotofbomGroot TrekAuschwitz-konsentrasiekampSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Trappe van vergelykingHelm (geboorte)GeboortePublieke domeinPaasfeesAfrikaansSmall HandsRussiese inval in Oekraïne sedert 2022ISBNKomeetInstagramSamestellingPubiese hareGewone luislangMaagsweerPsigopatieSpelerposisies in rugbyModernismeSeksualiteit🡆 More