Cnestis Polyphylla: Plantspesie

Die jeukpeul (Cnestis polyphylla) is 'n struik of boom wat aan die familie Connaraceae behoort.

Die boom is inheems aan Eswatini, Kenia, Madagaskar, Mauritius, Mosambiek, Réunion, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos-Kaap voor.

Jeukpeul
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Oxalidales
Familie: Connaraceae
Genus: Cnestis
Spesie:
C. polyphylla
Binomiale naam
Cnestis polyphylla
Lam., (1789)

Die boom se FSA-nommer is 147.1.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

JohannesburgRassisme in AfrikaGNU-lisensie vir vrye dokumentasieAfkortingOligopolieMiddelmisbruikRob HersovKoppeltekenLys van Suider-Afrikaanse soogdiereKunsmisMenseregteMuishondHomoniemMielieMetamfetamienReënvalbepalingBeaufortskaalMetafoorLys van politieke partye in Suid-AfrikaBlaaskankerVoegwoordRefentse MorakeKlereAarverkalkingCarike KeuzenkampJavaScriptBestuiwingRenosterRieldansLys van chemiese elemente volgens atoomgetalEkonomie van Suid-AfrikaVergelykings (taalkunde)GoogleTrekarbeidWielewaalRamsar-vleilande in Suid-AfrikaSpringbokkeGeestesteuringIntensiewe vormAprilKarlien van JaarsveldBosluisbytkoorsPoesAluminiumTweede WêreldoorlogDawidTweede VryheidsoorlogTekstielKrugerwildtuinErdwurmJannie du ToitMaagdelikheidKoolstofdioksiedApartheidKliniese depressieGetalWaterbesoedelingGawes van die Heilige GeesSkildklierWaterpokkiesReg tot ‘n gesonde omgewingArabiesCristiano RonaldoDigtheidSias ReineckeKokketielRuan PienaarJaco JacobsNaboomWerkwoordKlimaatveranderingInflasieLys van medisinale kruieDramaSelfie🡆 More