Jessye Mae Norman: Amerikaanse opera sangeres

Jessye Mae Norman (15 September 1945 – 30 September 2019) was 'n Amerikaanse sopraan.

Sy is in Augusta, Georgia, gebore. Haar vader, Silas, was 'n versekeringsmakelaar en haar moeder, Janie, 'n amateurpianis. Ná skool het sy musiek aan die Howard-Universiteit asook die Universiteit van Michigan gestudeer. Haar loopbaan het begin toe sy in 1968 die internasionale operakompetisie in München gewen het. Sy het tydens die Olimpiese Somerspele 1996 se openingseremonie in Atlanta opgetree.

Jessye Mae Norman
Jessye Mae Norman: Amerikaanse opera sangeres
Jessye Mae Norman in 2014
Gebore(1945-09-15)15 September 1945
Augusta, Georgia
Sterf30 September 2019 (op 74)
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepSopraan
Ouer(s)Silas Norman en Janie King-Norman

Norman is in New York oorlede. Sy word oorleef deur haar broer James Norman en suster Elaine Sturkey.

Bron

  • Haar groot, ryk stem was soos 'n Cadillac V8, Rapport 6 Oktober 2019

Eksterne skakels

Tags:

AtlantaGeorgiaMünchenOlimpiese Somerspele 1996Verenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoringAlliterasieStedelike hitte-eilandNoordwesLys van Suid-Afrikaanse digtersWeer (meteorologie)2001Vryheid van spraakWoordsoortWet op NaturellengrondNierversakingN.P. van Wyk LouwSinoniemLys van Suid-Afrikaanse musikanteOmgewingskwessies in Suider-AfrikaHelpmekaar-kollegeSpierKlein-KarooWeeluisElandréJeuksiekteMetafoorOntdekking van goud in Suid-AfrikaKrokodilVakbondSatellietWieg van die MensdomPaarl GimnasiumHernubare energieTrappe van vergelykingRobbeneilandIndiëAntoniemRymEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTussenwerpselUniegebouDiarreeLettergreepPlantRekenaarRobert SobukweTolla van der MerweMandalaYsterGeslagSeekoeiSoweto-opstandChristiaan BarnardGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaInentingLewerSeksposisieNieuwoudtvilleBevolkingKLiewe HeksieTweede Nuwe JaarDemokratiese Republiek die KongoGoudRassisme in AfrikaJohannesburgPseudowetenskapSekondêre sektor van die ekonomieSeisoenKrieketDeelstate van die Verenigde State van AmerikaVrystaatEkotoerismeDierOlimpiese SpeleManie LibbokDepressie (gemoedstoestand)EiffeltoringDieregeluide🡆 More