Jean Alesi

Jean Alesi (gebore Giovanni Alesi, 11 Junie 1964) is 'n Franse renjaer van Italiaanse afkoms.

Na sukses in die laer kategorieë, veral sy oorwinning in die 1989 Formule 3000-kampioenskap, het sy Formule Een-loopbaan deelname by Tyrrell, Benetton, Sauber, Prost, Jordan en Ferrari ingesluit, waar hy baie gewild onder die tifosi was.

Jean Alesi
Alesi by Geneefse Internasionale Motorskou 2019
Alesi by Geneefse Internasionale Motorskou 2019
Geboortedatum 11 Junie 1964 (1964-06-11) (59 jaar oud)
Geboorteplek Avignon, Vaucluse, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Aktiewe jare 1989–2001
Ou span(ne) Tyrrell, Ferrari, Benetton, Sauber, Prost, Jordan
Inskrywings 202 (201 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 1
Podiums 32
Loopbaanpunte 241
Voorste wegspronge 2
Vinnigste rondtes 4
Eerste F1-wedren 1989 Franse Grand Prix
Eerste wen 1995 Kanadese Grand Prix
Laaste inskrywing 2001 Japannese Grand Prix

Tydens sy tydperk by Ferrari van 1991 tot 1995 het sy aggressiewe bestuurstyl, gekombineer met die gebruik van die nommer 27 op sy motor, daartoe gelei dat sommige joernaliste en die tifosi hom met Gilles Villeneuve vergelyk het. Hy het die 1995 Kanadese Grand Prix gewen, maar dit was die enigste oorwinning van sy Formule Een-loopbaan. Gedurende sy tyd in Formule Een was Alesi besonder goed in die nat en was hy 'n kwik- en passievolle renjaer, wie se emosies hom soms onder gekry het.[dooie skakel]

Verwysings

Tags:

Benetton Formula-spanFormule EenFrankrykJordan Grand PrixProst Grand PrixSauberScuderia FerrariTyrrell Racing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RooikatInnes en Franna BenadéMiltAfrikanerweerstandsbewegingSuikersiekteToestand van materieBaälLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierMarie AntoinetteTweede VryheidsoorlogBloeddrukErosieLys van musiekinstrumenteBiodiversiteitDuitslandGemeenskapSprokieLys van visseSuiwelprodukAlkoholismeNasionalismeSelfvertroueRassismeElandréOutismeSeptimius AwardsGoudkus (streek)Swart menseVlagterminologieGeboortePenisMaanMandalaKlimaatSwaweldioksiedAnti-inflammatoriese middelVrouGeslagKatoen1913RenosterLabia (geslagsdele)GautengRenteMetaalEreksieDie Laaste Avondmaal (Leonardo)United Democratic FrontElon MuskPuberteitStikstofOlimpiese SpeleVolhoubaarheidWet op BevolkingsregistrasieEkonomieLidwoordNatuurApostoliese GeloofsbelydenisGeestesteuringDemokrasieGrondsoorteWaterbesparing in Suid-AfrikaAustraliëKasterolieKaapstadEjakulasieKongo-krisisKindersiektesChemiese verbindingLys van Griekse mitologiese figureHannes van WykBestuiwingMona Lisa🡆 More