Jean-Baptist David

Jean-Baptist David (25 Januarie 1801, Lier – 24 Maart 1866, Leuven ) was 'n professor in Nederlands en geskiedenis aan die Katolieke Universiteit Leuven.

Jean-Baptist David
Jean-Baptist David

Jean-Baptist David is in die Belgiese stad Lier gebore. As professor werk hy saam met Jan Frans Willems. Hy was president van die eerste en tweede Taelcongres wat taaleenheid tussen Nederland en Vlaandere tot gevolg gehad het. Hy was die redakteur van die eerste verenigde Nederlandse woordeboek wat in 1864 gepubliseer is. Hy het ook verskeie boeke oor die geskiedenis van Vlaandere geskryf, en die eerste moderne uitgawe van Jan van Ruusbroec (5 dele, Maetschappy der Vlaemsche Bibliophilen, Gent, 1858–1868) geproduseer. Hy is in 1866 in Leuven oorlede.

Die Davidsfonds is ter ere aan hom in 1875 gestig, met die doel om die Vlaamse literatuur, kultuur en geskiedenis te bevorder.

Bibliografie

  • Vaderlandsche historie (11 volumes) (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 1 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 2 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 3 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 4 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 5 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 6 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 7 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 8 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 9 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 10 (1842–1866)
    • Vaderlandsche historie. Deel 11 (1842–1866)
  • Geschiedenis van Sint-Albertus van Leuven (1843)
  • Geschiedenis van de stad en de heerlykheid van Mechelen (1854)
  • Nederduytsche spraekkunst (2 deel, 1833–1835)
  • Van Maerlants Rymbybel (4 jaargang 1858-1864)
  • Werken van Jan van Ruusbroec (5 deel, 1858–1868), voltooi deur FA Snellaert

Sien ook

Bronne

Tags:

1801186624 Maart25 JanuarieKatolieke Universiteit LeuvenLeuven

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Seksueel oordraagbare infeksieNiersteenMierMynbouKatNaaldekokerPerdebyeMiltOnderwysWêreld- Ekonomiese ForumKaaps-Hollandse stylSuiwelprodukGrondwetDie Laaste Avondmaal (Leonardo)Lys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierTuisbladLodewyk XVI van FrankrykRudi ClaaseVryheidsmanifesAsiëIronieLys van elemente volgens simboolTrekarbeidMensErfenisOrale seksHartMonoloogRacheltjie de BeerSleutel (musiek)VoegwoordVaginaKoolstofdioksiedItaliëGroot TrekLionel PetersonStadNasionalismeMieliestronkLys van politieke partye in Suid-AfrikaVervoerOligopolieWaterkringloopWater (molekuul)CalviniaLys van Afrikaanse televisiereekseAarde se atmosfeerWeervoorspellingHerpes simplexFiksieJo BlackPornografieWieg van die MensdomJuraKrokodilVraag en aanbodCheslin KolbeSkildklierSydneyAngolese BurgeroorlogHolocaustChemiese verbindingWerkloosheidChristendomCholeraTegnologieHindoeïsmeBTWVoedselkettingRefentse MorakeEugenetikaSteenkool in Suid-AfrikaJaarDikdermOnderhandelinge om apartheid te beëindig🡆 More