Jay Acovone: Amerikaanse akteur

Jay Acovone (gebore 20 Augustus 1955) is 'n Amerikaanse akteur.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Independence Day (1996) en Cast Away (2000), en in die televisiereekse Beauty and the Beast (1987) en Stargate SG-1 (1997).

Jay Acovone
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 20 Augustus 1955 (1955-08-20) (68 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1987: Cold Steel
  • 1992: Doctor Mordrid
  • 1994: Lookin' Italian
  • 1996: Independence Day
  • 1998: The Get
  • 2000: Cast Away
  • 2005: Sharkskin 6
  • 2006: Paved with Good Intentions

Televisiereekse

  • 1985: Hollywood Beat
  • 1987: Beauty and the Beast
  • 1987: Down and Out in Beverly Hills
  • 1997: Stargate SG-1

Televisierolprente

  • 1982: Parole
  • 1992: Quicksand: No Escape
  • 1993: Born to Run
  • 1993: Marked for Murder
  • 1993: The Magician
  • 1994: Locals
  • 1997: On the Line

Video's

  • 1994: Cercasi successo disperatamente
  • 1996: Crash Dive
  • 2007: The History of Cruising
  • 2007: Exorcising Cruising

Eksterne skakels

Tags:

Jay Acovone FilmografieJay Acovone Eksterne skakelsJay AcovoneVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Marie PentzFinlandAkira ToriyamaAMiddeloorontstekingTeologieFamilie (verwantskap)KoedoeAardverwarmingMosambiekByeboerderySteve HofmeyrKolorektale kankerSpelerposisies in rugbyGoogleGeelsugAarverkalkingMenseregtedagSeekoeiKlein-KarooKoolhidraatTolla van der MerweAnilingusDiarreeBipolêre gemoedsteuringVoortrekkermonumentPaddaJan BloukaasSamestellende afleidingOrtopediePalmsondagPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaKarpaletonnelsindroomCristiano RonaldoAntjie KrogRam (sterreteken)NatuurbewaringNic de JagerKlitorisAardbewingVyfsterOosters-Ortodokse KerkNierversakingSelfstandige naamwoordVigsGodLimfvatstelselRugbywêreldbeker 1991SonHondeklipbaaiDoopGriepAasblomCarike KeuzenkampDuitsNederlandsMartin BesterJesus van NasaretChristo WieseTweede WêreldoorlogGordelroosWikimaniaWhitey BassonAfrikaanse WikipediaPenisKopieregSkaapRacheltjie de BeerKoggelmanderAfrikaOekraïneEkologieTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfontein🡆 More