Jasmyn

Die jasmyn (Jasminum polyanthum) is ’n immergroen klimplant van die olyffamilie, Oleaceae, en is inheems aan China en Birma (Mianmar).

Jasmyn
Jasmyn
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Divisie:
Subdivisie:
Klas:
Eudicotyledonae
Orde:
Familie:
Tribus:
Jasmineae
Genus:
Jasminum
Spesie:
J. polyanthum
Binomiale naam
Jasminum polyanthum
Franch. 1891

Eienskappe

Dit het talle rooi-pienk blomknoppe in die laat winter en vroeë lente, gevolg deur welriekende, stervormige blomme met vyf kroonblare wat sowat 2 cm breed is. Dit het saamgestelde blare met 5 tot 7 blaartjies wat donkergroen is bo en ’n ligter groen onder. Die eindblaartjie is merkbaar groter as die ander blare. Die plant groei welig en kan tot 6 meter hoog word as dit gestut word.

Die jasmyn is bekend as ’n huisplant. Dit sal die beste blom as dit in die somer in die son geplaas word sodat die lote kan ryp word. In die herfs kan dit in die huis ingebring word. Dit groei vinnig en maklik. Dit kan buite gebruik word om mure en heinings te bedek. Dit groei ewe goed in die son en ligte skadu. Dit kan gekweek word deur middel van saad en wortellote.

Probleme

As die blomknoppe nie oopgaan nie, kry die plant te min lig. As die blomknoppe bruin word, is dit te warm en droog. Rooimyte en plantluise kan voorkom.

Galery

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Jasmyn EienskappeJasmyn ProblemeJasmyn GaleryJasmyn VerwysingsJasmyn Eksterne skakelsJasmyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Chemiese verbindingGeskiedenis van AfrikaansVerstedelikingLys van bekende Suid-AfrikanersGipsTelwoordMaatskaplike verantwoordelikheidNeerslagSwartkwasmuishondHartversakingLys van Afrikaanse rolprenteKolorektale kankerLMorfologie (taalkunde)TuberkuloseBestuiwingSlawernyApokriewe boekeGordelroosSeevlak7de LaanAngina pectorisSonkragMikro-ekonomieEllipstekenWapen van Suid-AfrikaNicole StraussBybelMisdaadromanBoelierySharpeville-slagtingGreen PornoEngelandKasteel die Goeie HoopHerpes simplexJohannesburgCalviniaAsiëRasionale getalOorkruipersWoordIntensiewe vormBysteekDesimale breukeToerismeLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)LeierVoorsetselHulpwerkwoordBevolkingLiewe HeksieSoortnaamHondeklipbaaiDemokrasieFiela se kind (rolprent)SendelingposisieAfrikaKunsmatige intelligensieDrie-eenheidSwartbewussynsbewegingDuitslandErektiele disfunksieGeskiedenis van Suid-AfrikaDoelwitPerdBosluisbytkoorsAtletiekSeegolfHeuningbyNoag se ark🡆 More