Jared Padalecki: Amerikaanse akteur

Jared Padalecki (gebore 19 Julie 1982) is 'n Amerikaanse akteur.

Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente House of Wax (2005) en Friday the 13th (2009), en in die televisiereekse Gilmore Girls (2000) en Supernatural (2005).

Jared Padalecki
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jared Tristan Padalecki
Geboorte 19 Julie 1982 (1982-07-19) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2005: House of Wax
  • 2005: Cry Wolf
  • 2008: Thomas Kinkade's Christmas Cottage
  • 2009: Friday the 13th
  • 2019: I Chose Life: Stories of Suicide and Survival

Televisiereekse

  • 2000: Gilmore Girls
  • 2005: Supernatural
  • 2005: Movie Life: House of Wax
  • 2007: Room 401
  • 2011: Supernatural: The Animation
  • 2011: Nerd HQ

Televisierolprente

  • 2000: Silent Witness
  • 2001: Close to Home
  • 2002: A Ring of Endless Light
  • 2003: Young MacGyver
  • 2007: Supernatural File

Video's

  • 2009: Hacking Back/Slashing Forward
  • 2011: Jensen Ackles: A Director's Journey
  • 2015: Supernatural: Supernatural Theater, Staging the 200th Episode

Eksterne skakels

Tags:

Jared Padalecki FilmografieJared Padalecki Eksterne skakelsJared PadaleckiVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Adolf HitlerGedigLeestekenJuraSteenkool in Suid-AfrikaMeningsverskil oor aardverwarmingOu Apostoliese KerkCristiano RonaldoLLys van visseVoëlSebraGeldMuskeljaatkatBestuiwingSkrywerSkoenlapperGroepsdrukEk is 'n Afrikaan (toespraak)EngelsSeksismeEmosieSelfstandige naamwoordLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierLys van Afrikaanse rolprenteOos-KaapGriepVrymesselaryGrondwet van Suid-AfrikaMassaErfenisdag (Suid-Afrika)Rina HugoRekenaarKlereGoudSeksualiteitVeelvoudige sinLys van kinderspeletjiesVoegwoordAnglisismeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024JohannesburgNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaVennootskapPriemgetalHeks van HexrivierPizzaVerkleinwoordDirekte en Indirekte redeOranjerivierGenadedoodSkildklierWaterbesoedelingWaarheid-en-versoeningskommissieE-posVergelykings (taalkunde)Noag se arkOrthopteraAfkortingNetbalYsterTransatlantiese slawehandelLys van bekende Suid-AfrikanersDuitslandRenteOnderwerp (taalkunde)PerdKlankVarkHefboomByvoeglike naamwoordRassismeSelfvertroueKalenderLys van veltoestandeEkotoerisme🡆 More