Japannese Tale: Japanese taalfamilie wat uit 12 tale bestaan

Die Japannese tale of Japannees-Ryukyu is 'n taalfamilie wat uit 12 tale bestaan en deur sowat 130 miljoen mense op die Japanse Argipel gepraat word.

Dié taalfamilie bestaan uit twee groepe, naamlik Japannees en die Ryukyu-tale.

Japannese tale
Japannees-Ryukyu
Geografiese
verspreiding:
Japanse Argipel
Genetiese
klassifikasie
:
Altaïes (omstrede)
 Japannese tale
Onderafdelings:
Japannese Tale: Japanese taalfamilie wat uit 12 tale bestaan

Verspreiding van Japannese tale

Japannese Tale: Japanese taalfamilie wat uit 12 tale bestaan
Padtekens vir verkeersveiligheid in Kin, Okinawa, in beide Japannees (middel) en Okinawaans (links en regs)

Die grootste tale (volgens moedertaalsprekers) is: Japannees (129 miljoen), Okinawa-Amami (900 000) en Sakisjima (100 000). Al die Japannese tale word met die Japannese skryfstelsel, bestaande uit Kanji, Hiragana en Katakana, geskryf.

Die Ryukyu-tale word deur sommige taalkundiges as dialekte van Japannees beskou wat dus gesamentlik as een Japannese taal gegroepeer word. Ander taalkundiges sien egter groter verskille tussen die Ryukyu-tale en Japannees wat nie hierdie klassifikasie regverdig nie. Hulle argumenteer dat Japannees en die Ryukyu-tale nie onderling verstaanbaar is nie. Net die genetiese verwantskap tussen albei takke is 'n algemene konsensus. Die Japannese tale is nie verwant aan Japan se ander inheemse taal, Ainoe, nie; laasgenoemde word dus as 'n geïsoleerde taal beskou. Soms word dit saam met Turkse, Mongoolse en Toengoesiese tale, Koreaans asook Ainoe by die Altaïese tale gegroepeer, hoewel dit algemeen betwis word.

Verwysings

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Tags:

JapanneesJapanse ArgipelRyukyu-taleTaalTaalfamilie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HoenderLys van Suid-Afrikaanse musikanteOu Apostoliese KerkNeurenberg-verhoreHipoteseLys van Joodse feeste en herdenkingsClanwilliam-sandvisC. Louis LeipoldtRenosterSpinnekopBorskankerVoorvoegselSwart menseLiefdeLys van politieke partye in Suid-AfrikaOmgewingsbeheerVennootskapHeuningKletsrymNG gemeente JansenvilleWebjoernaalKameelperdJazzChemiese elementHindoeïsmePenisLeestekenRooikatBySuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994SeisoenMantisMonopolieResensieNarsistiese persoonlikheidsteuringOranjerivierHorlosieVratBreinSuiwelprodukWêreld- Ekonomiese ForumBraaiDistillasieOlimpiese Somerspele 2024SteenkoolKolonialismeImpakte van toerismeYsterVaste stofJo BlackHomoniemMenslike seksuele gedragVerkleinwoordToestand van materieAsemhalingErfenisAandagstreepEerste WêreldoorlogNederduitsch Hervormde KerkLugbesoedelingGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaVarkgriepBokmakierieAfrikaanse woordelys en spelreëlsDokterApostoliese GeloofsbelydenisNelson MandelaWaarheid-en-versoeningskommissieMasturbasieMetaalWeer (meteorologie)Rob HersovPuberteitVergelykings (taalkunde)VisAfrika🡆 More