Japannese Keiserlike Vloot

Die Japannese Keiserlike Vloot (大日本帝國海軍, Dai-Nippon Teikoku Kaigun, luister (hulp·inligting), of 日本海軍, Nippon Kaigun, Vloot van die Groter Japannese Keiserryk) was die vloot van die Japannese Keiserryk tussen 1869 en 1945.

Japannese Keiserlike Vloot
Gestig 26 Maart 1868
Ontbind 1945
Land Vlag van Japan Japan
Weermagdeel Vloot
Organisasie Keiserlike algemene hoofkwartier, Ministerie van die vloot, Algemene vlootpersoneel
Onderdeel van Japannese Keiserlike Leër
Logo Japannese Keiserlike Vloot
Spesialisasie Gekombineerde vloot, Vlootlugmagdiens, Vlootlandtroepe
Veldslae Inval van Taiwan
Eerste Chinees-Japannese Oorlog
Russies-Japannese Oorlog
Eerste Wêreldoorlog
Tweede Chinees-Japannese Oorlog
Tweede Wêreldoorlog

In 1905 behaal die vloot 'n groot oorwinning oor die Russiese Keiserlike Vloot in die Slag van Tsushima.

Op die vooraand van die Tweede Wêreldoorlog was die Japannese Vloot die derde grootste seemoondheid ter wêreld, en die grootste en mees moderne in die gebied van die Stille Oseaan. Tydens dié oorlog tree hulle egter in konflik met die twee grootste seemoondhede van die tyd, die Amerikaanse Vloot en die Britse Vloot. Na enkele groot welslae aan die begin van die oorlog, word die Japannese Vloot byna volledig uitgewis tydens die Pasifiese Oorlog.

Vloot

Magsverhouding aan die begin van 1942 in die Stille Oseaan
Tipe Japannese Keiserlike Vloot Amerikaanse Vloot
Slagskepe 11 3
Vliegdekskepe 11 4
Kruisers 40 20
Torpedojaers 125 80
Duikbote 75 ?

Tags:

Ja-Dai-Nippon teikoku kaigun.oggJapannese KeiserrykLêer:Ja-Dai-Nippon teikoku kaigun.oggWikipedia:Mediahulp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Demografie van Suid-AfrikaMuishondFanie ViljoenSimon PetrusMusieksimboleJeugdagBeurtkragVersamelnaamSwartrenosterKankerHoofstadToutrekProteïenNedersettingKonsentrasiekampGeprosesseerde kosVisKongo-krisisGregoriaanse kalenderSwartbewussynsbewegingRobert SobukweBiologieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Afrikaanse WikipediaXenofobieDolfynPlastiekVakbondKolorektale kankerVaste stofVolstruisMobutu Sese SekoSpierEngelsHannes van WykStellenboschBynierVoedingVlekvrye staalKaartAborsieSirkelSikloonDikdermSwangerskapIngrid JonkerKompasNatuurlike hulpbronKlereOu Apostoliese KerkWhatsAppKarlien van JaarsveldBlack SashAfrikaansMiddelmisbruikGroepsgebiedewetAnale kankerKatMaanMuskeljaatkatNeurenberg-verhoreDroomVeeartsWikiAkroniemFotosinteseErfenisdag (Suid-Afrika)Lyfstraf in skoleKontinentPersentasieWerkwoordVormMenstruasieBosluis🡆 More