January Masilela

Januarie Masilela was sekretaris van die Departement van Verdediging van Suid-Afrika.

Hy is in 1955 gebore en het gedien as adjunk-sekretaris-generaal van die ANC.

January Masilela
Gebore
January Boy Masilela

23 Februarie 1955
Sterf24 Augustus 2008
NasionaliteitVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Bekend virSekretaris van die Departement van Verdediging
Termyn1999 tot 2008
Politieke partyANC

Loopbaan

Masilela het Suid-Afrika in 1975 verlaat om na Zambië te gaan waar hy by Umkhonto we Sizwe (MK) aangesluit het. Hierdie mobilisering was die begin van sy militêre opleiding, waarna hy sy basiese militêre opleiding in Libië gaan doen het, voordat hy na die voormalige Sowjet-Unie gegaan het waar hy vir sowat twee jaar lank 'n senior kursus bygewoon het. Tussen 1982 en 1984 het hy 'n senior diploma in sosiale wetenskap bekom.

Hy was die adjunk-sekretaris-generaal van die ANC tussen 1992 en 1994, en die sekretaris van die Departement van Verdediging van Suid-Afrika tussen 1999 en 2008.

Dood

Masilela het in 'n motorongeluk in Bronkhorstspruit gesterf op 24 Augustus 2008.

Straatnaam

Januarie Masilela-rylaan (voorheen bekend as Genl. Louis Botha-rylaan) in Pretoria is in 2012 na hom vernoem.

Verwysings

Tags:

January Masilela LoopbaanJanuary Masilela DoodJanuary Masilela StraatnaamJanuary Masilela VerwysingsJanuary Masilela1955ANCSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

CorioliskragOutismeBeeldspraakVulvaUnie van Suid-AfrikaSlag van BloedrivierAdolf HitlerKlankKoorsDriedimensioneelWoudJaco JacobsRudi ClaaseRekeningkundeWapen van Suid-AfrikaNiersteenLys van myne in Suid-AfrikaRookgewoonteSwart menseWillie JoubertMaroela MediaDikdermSelKrugerwildtuinHigiëneGeldUnited Democratic FrontVroueregteVlekvrye staalNasionalismeBurgerregteGlobaliseringProvinsies van Suid-AfrikaStikstofFeminismeJo BlackKunsLeeudoringstad-spoorwegrampDiamantTransatlantiese slawehandelMangelSirkelVervoerWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaFisiese oefeningThe CranberriesKonsentrasiekampHokkieTradisionele literatuurJeugdagMigrasie van diereRamsar-vleilande in Suid-AfrikaMorfeemFacebookErfenisNicole StraussLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHernubare energieEnkelvoudige sinLuiperdDriehoekWinterOnomatopeeSkildklierWikimedia-stigtingSpysverteringstelselPussy RiotAtletiekSelakantSonnestelselSuid-Afrikaanse randVerenigde KoninkrykWaatlemoenHartversakingJacques LootsJan van Tonder🡆 More