Janet Baker

Janet Abbott Baker (gebore op 21 Augustus 1933) is 'n Engelse mezzo-sopraan wat die beste bekend is as 'n opera, konsert, en lieder sanger.

Janet Baker
Janet Baker
Janet Baker in 1967
Gebore
Janet Abbott Baker

21 Augustus 1933 (1933-08-21) (90 jaar oud)
Hatfield, Engeland
BeroepOperasanger (mezzo-sopraan)
Jare aktief1950s–1980s
Toekennings
  • Orde van die Metgeselle van Eer
  • Léonie Sonning Musiek-prys

Sy word veral geassosieer met barokmusiek, vroeë Italiaanse opera, en die werke van Benjamin Britten. Sy is gedurende haar loopbaan, wat vanaf die 1950's tot die 1980's gestrek het, beskou as 'n uitstekende sang-aktrise en wyd bewonder vir haar dramatiese intensiteit, wat miskien die beste na vore getree het in haar bekende rol as Dido, die tragiese heldin van Berlioz se magnum opus, Les Troyens. Baker was as konsert-uitvoerder veral bekend om haar interpretasies van die musiek van Gustav Mahler en Edward Elgar. David Gutman, in die Gramophone-tydskrif, het haar uitvoering van Mahler se Kindertotenlieder beskryf as "intiem, byna 'n gesprek met haarself".

Opnames

  • Bellini: I Capuleti e i Montecchi, Beverly Sills, Robert Lloyd, Nicolai Gedda, Raimund Herincx, John Alldis-koor, New Philharmonia Orchestra, gedirigeer deur Giuseppe Patanè. 1975. Ateljee opname. EMI Records Ltd.
  • Berlioz: Béatrice et Bénédict, met Christiane Eda-Pierre, Helen Watts, Robert Tear, Londen Simfonieorkes, Colin Davis. Opgeneem in die Henry Wood-saal, 19–22 Desember 1977. LP Philips 6700 121. CD 416 952 2.
  • Berlioz: Les Troyens : tonele uit Deel V en La Mort de Cléopâtre, Londen Simfonieorkes, Alexander Gibson (dir.). Opgeneem in die Watford Dorpsaal, 14–15 September 1969. LP - ASD2516, CD CDM7 69544 2.
  • Berlioz: L’Enfance du Christ, Op.25 - John Alldis-koor, Londense Simfonieorkes, Colin Davis. Opgeneem in die Watford dorpsaal, 24–28 Oktober 1976. LP Philips 6700 106, CD 415 949 2.
  • Britten: Lentesimfonie, op44, met Sheila Armstrong, Robert Tear, Londense Simfonieorkes, André Previn. Opgeneem in Kingsway-saal, 28–29 Junie 1978. LP ASD3650, CD CDC7 47667 2
  • Delius: Songs of Sunset, John Shirley-Quirk, Koninklike Liverpool Filharmoniese Orkes; Orkes en koorgedeelte, Charles Groves
  • Elgar: Sea Pictures, Op. 37, Londense Simfonieorkes, John Barbirolli. Opgeneem op 30 Augustus 1965, Abbey Road-ateljee 1. LP - ASD655, CD CDC7 47329 2
  • Gluck: Orfeo ed Euridice tydens die Glyndebourne-fees Opera, gedirigeer deur Raymond Leppard. Op video. Kopiereg 1982 deur National Video Corporation, Limited.
  • Händel: Julius Caesar met die Engelse Nasionale Opera; Charles Mackerras (dir.) (Chandos CHAN 3019; opgeneem op 1–7 Augustus 1984; vrygestel 1999). 'n Ateljee-geproduseerde video van die ENO produksie, opgeneem by die Limehouse-ateljee, was vrygestel op video en later DVD.
  • Mahler: Kindertotenlieder met die Hallé Orkes; John Barbirolli (dir.) (EMI LP cat. no. ASD 2338; vrygestel 1968)
  • Mahler: Das Lied von der Erde met die Koninklike Concertgebouw Orkes onder Bernard Haitink (Philips, 1975)
  • Mahler: Simfonie No. 2 met die Londen Simfonieorkes, BBC-koor ens., Leopold Stokowski (dir.) (BBC Proms 1963); (BBC Legends)
  • Mahler: Simfonie No. 2 in "The Klemperer Legacy"; Chor und Symphonie-Orchester des Bayerischer Rundfunks ; Otto Klemperer (dir.) (EMI, 1998)
  • Mozart: Cosi fan tutte, gedirigeer deur Colin Davis (Philips, 1974)
  • Mozart: La clemenza di Tito, gedirigeer deur Colin Davis (Philips, 1977)
  • Purcell: Dido and Aeneas, gedirigeer deur Anthony Lewis, Engelse Kamerorkes, The St. Anthony Singers; opg. Okt. 1961; met Raimund Herincx as Aeneas. Decca Legendary Performances/UMG. SOL 60047.
  • Rameau: Hippolyte et Aricie, gedirigeer deur Anthony Lewis, Engelse Kamerorkes, The St. Anthony Singers; opg. 1966; met Robert Tear as Hippolyte en Angela Hickey as Aricie. L'oiseau Lyre.
  • Schubert: Lieder. 'n Dubbel-cd met pianiste Gerald Moore en Geoffrey Parsons, bevat twee-en-veertig liedere. EMI classics, 7243 5 69389 2

Verwysings

Eksterne skakels

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

193321 AugustusEngelandOpera

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PaddaTarentaleKolitisWêreldgeskiedenisSeisoenWekkerGlukoseWiki CommonsVoedingVlag van Suid-AfrikaSekondêre sektor van die ekonomieMary WalkerZoeloeLys van Suid-Afrikaanse musikanteLyfstraf in skoleBraaiBeesAllan BoesakBukkakeJeuksiekteMeervoudSeksspeeldingQuebecHokkieAfkappingstekenLys van Afrikaanse televisiereekseToringDrinkwatervoorsieningAppelMark (ekonomie)SimboolWoordeboekKunselementeAppel (sanger)DiepaartromboseSeksueel oordraagbare infeksieNatriumSpinnekopDomineeMenslike skeletTaalBoereSkoolDemokratiese Republiek die KongoCheslin KolbeLetterkundeVoortrekkermonumentMosambiekVerenigde KoninkrykSonpaneelMenseregteAfrican National CongressOrganisasie sonder winsoogmerkJudaïsmeBelastingSeksismeEmosiePlae van EgipteSkaapLieweheersbesieDuitslandSRefentse MorakeJoseph GoebbelsPornhubPampoentjiesFamilie (verwantskap)Seksuele penetrasieKomplementêre kleureDooie SeeKoolstofWolfLodewyk XVI van FrankrykWerwelkolom🡆 More