Jane Powell: Amerikaanse sangeres, danser en aktrise beroemd vir Hollywood musiek-blyspelle gedurende die 1940's

Jane Powell (1 April 1929 - 16 September 2021) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Date with Judy (1948), Luxury Liner (1948), Royal Wedding (1951), en Seven Brides for Seven Brothers (1954).

Jane Powell
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Suzanne Lorraine Burce
Geboorte 1 April 1929
Portland, Oregon, Verenigde State
Sterfte 16 September 2021 (op 92)
Wilton, Connecticut, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 3
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1944–2002
1944–2021 (acting)
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1945: Delightfully Dangerous
  • 1948: A Date with Judy
  • 1948: Luxury Liner
  • 1948: Three Daring Daughters
  • 1950: Nancy Goes to Rio
  • 1950: Two Weeks with Love
  • 1951: Royal Wedding
  • 1951: Rich, Young and Pretty
  • 1953: Small Town Girl
  • 1953: Three Sailors and a Girl
  • 1954: Seven Brides for Seven Brothers
  • 1954: Athena
  • 1955: Hit the Deck
  • 1958: The Female Animal
  • 1958: The Girl Most Likely
  • 1958: Enchanted Island
  • 1975: Tubby the Tuba

Televisiereekse

  • 1957: Alcoa Theatre
  • 1957: Goodyear Theatre
  • 1987: Sonya Live in L.A.
  • 1991: Burt Reynolds' Conversation With
  • 1995: Private Screenings

Televisierolprente

  • 1959: Meet Me in St. Louis
  • 1960: Hooray for Love
  • 1961: Feathertop
  • 1961: The Jane Powell Show
  • 1972: Wheeler and Murdoch
  • 1992: Nelson and Jeanette
  • 2000: The Sandy Bottom Orchestra

Video's

  • 2007: Royal Wedding: June, Judy and Jane

Eksterne skakels

Tags:

Jane Powell FilmografieJane Powell Eksterne skakelsJane Powell16 September2021Verenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LandbouHoofstadThabo MbekiPublieke domeinVoortrekkermonumentMielieIndustriële RevolusieJohannes VermeerDesiré GardnerKatJaco du PlessisAarverkalkingWallisMorfologie (taalkunde)KrampAsiëSkildklierBaltimoreOrkney Snork NieBloutongsiekteBloeddrukProstaatklierRefentse MorakeWaldimar PelserTandbederfNierversakingOos-KaapHelm (geboorte)RolprentAarde se atmosfeerSmaakNamakwalandPinksterLys van woestyneOnderwys in Suid-AfrikaTeologieVingerseksEuropese Suidelike SterrewagKoreaanse nasionale rugbyspanGeslagWitbloedselJada FireBysteekDundermVier temperamenteKaapstadToorbergTongaanse nasionale rugbyspanDroogteFinlandDramaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989FiksieMondTydDie BylCristiano RonaldoWiskundeOosters-Ortodokse KerkAndré SchwartzAfrikaKlein-KarooVolkekundeDerrickRooiwaterMenstruasieHartversakingMenslike skeletSiberiëWillie EsterhuizenEmily HobhouseLimfvatstelsel🡆 More