Jan Jambon

Johan (Jan) Jambon (gebore op 26 April 1960 in Genk) is 'n Belgiese politikus en lid van die N-VA.

(die Nieu-Vlaamse Alliansie is 'n Vlaams-nasionalistiese party).

Jan Jambon
Jan Jambon

Ampsbekleër
Termynaanvang
2 Oktober 2019
Monarg Filip
Voorafgegaan deur Liesbeth Homans

Adjunk-premier van België
Ampstermyn
11 Oktober 2014 – 9 Desember 2018
Eerste minister Charles Michel

Minister van Veiligheid en Binnelandse Sake van België
Ampstermyn
11 Oktober 2014 – 9 Desember 2018
Eerste minister Charles Michel
Voorafgegaan deur Melchior Wathelet jr.

Fraksievoorsitter
Ampstermyn
2008 – 2014

Volksverteenwoordiger
Ampstermyn
2007 – 2014
Ampstermyn
2018 – 2019

Burgemeester van Brasschaat
Ampstermyn
1 Januarie 2013 – nou
Voorafgegaan deur Dirk de Kort

Skepe van Brasschaat
Ampstermyn
2007 – 2012

Lid van die Brasschaat-munisipaliteit
Ampstermyn
2007 – nou

Persoonlike besonderhede
Gebore Johan Jambon
26 April 1960 (1960-04-26) (63 jaar oud)
Genk, België
Politieke party N-VA
Kind(ers) 4
Alma mater Vrye Universiteit Brussel, Universiteit Antwerpen

Sedert 2 Oktober 2019 is hy eerste minister van die Vlaamse Jambon-kabinet en tewens minister van Buitelandse Sake, Kultuur, Inligtingstegnologie en Fasiliteit-bestuur van Vlaandere. Sedert 2013 is hy ook burgemeester van die Antwerpse munisipaliteit Brasschaat. Jambon was vanaf 2014 tot 2018 'n adjunk-premier en minister van Veiligheid en Binnelandse Sake in die federale Michel I-kabinet gewees.

Voor sy politieke loopbaan het hy onder ander by IBM en as direkteur van die Bank Card Company gewerk. Hy het rekenaarwetenskap aan die Vrye Universiteit Brussel gestudeer en 'n MBA (Master of Business Administration - Afrikaans: Meestersgraad in Besigheidsadministrasie) aan die Universiteit Antwerpen gevolg.

Jan Jambon is getroud en het vier kinders.

Verwysings

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

196026 AprilGenk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DramaSeksposisieOlimpiese SpeleOlimpiese SomerspeleGregoriaanse kalenderLieweheersbesieErns GrundlingFrederik Willem de KlerkSkaapSoutsuurKasteel die Goeie HoopKarlien van JaarsveldDansSkarlakenkoorsJohannes HahnKongo-krisisYstervarkPropagandaKlimaatveranderingStellenboschNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAustraliëEreksieChristiane JaccottetRumatiekFossielbrandstofDroomEeuSteenkoolGeldSuurstofAlkoholismeSpinnekopHerfsPretoriaHeks van HexrivierPseudowetenskapSuid-Afrikaanse randMieliestronkDepressie (gemoedstoestand)MaselsLiefdeFinale OplossingKnopiespinnekopKewer23 AprilLandbouAtlantis, Wes-KaapMobutu Sese SekoMiddelmisbruikKankerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAkuutDermpoliepBoomMonopolyMahatma GandhiDricus du PlessisTafelberg3D-rolprentLys van Suid-Afrikaanse skrywersAsiëGloeilampBewussynGroepsgebiedewetWaterElon MuskWetenskaplike klassifikasieJuan Antonio VillacañasApostoliese GeloofsbelydenisAngina pectorisKinderregteSatelliet22 AprilDeelteken en umlaut🡆 More