Jan Celliers: Generaal aan Boerekant in die Tweede Vryheidsoorlog

Genl.

Johannes Gerhardus Celliers (Fraserburg, 21 Julie 18619 Januarie 1931) was 'n generaal aan Boerekant in die Tweede Vryheidsoorlog.

Hoewel hy op Fraserburg in die Karoo gebore is, het hy reeds as jongeling in Transvaal gaan woon waar hy in 1880/'81 saam met die Marico-burgers aan die Eerste Vryheidsoorlog deelgeneem het. Met die uitbreek van die Tweede Vryheidsoorlog was hy aan die Krugersdorpse polisie verbonde en het hy aktief aan die oorlog deelgeneem. Die wyse waarop hierdie Boeregeneraal die Britse kanonniers buite aksie gestel het, het hom wyd bekendgemaak. Hy het ook bekendgestaan as die vader van die aanvalsmetode om in volle jaaggalop te skiet.

Hy was ook betrokke toe die Verdrag van Vereeniging geteken is.

Bronne

  • (af) Swart, dr. M.J. (voorsitter redaksiekomitee). 1980. Afrikaanse kultuuralmanak. Aucklandpark: Federasie van Afrikaanse Kultuurvereniginge.

Tags:

1861193121 Julie9 JanuarieFraserburgTweede Vryheidsoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkroniemJan van TonderJansenvilleKriekKaapstadLongLien se lankstaanskoeneBybelMagnetismeLyfstraf in skoleOlimpiese SpeleVoorsetselFabelVars waterCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaLys van kinderspeletjiesVleilandKonjunktivitisWeeluisSeptimius AwardsPampoentjiesAtlantis, Wes-KaapYouTubeMadison IvyRumatiekDemokratiese Republiek die KongoKangaroeRekenaarVraag en aanbodAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWeskusEtniese groepLionel MessiSekondêre sektor van die ekonomieOlimpiese Somerspele 20243D-rolprentSpelerposisies in rugbyJavaScriptNagmaalPeriodieke tabelBraaiKrieketChristendomKatoenVulkaanBateStrykysterLugbesoedelingXenofobie in Suid-AfrikaSimboolVerlede tydIslamitiese StaatNarsistiese persoonlikheidsteuringBTWAardbewingDeelstate van die Verenigde State van AmerikaYsterHamburgerTegnologieTransatlantiese slawehandelBek-en-klouseerToekoms van die AardeKolonisasieAnale kankerFanie ViljoenEskomWolkSelfoonSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994Uitwerking van klimaatsveranderingKoue OorlogOrrelAntjie SomersLetterlike en figuurlike taalgebruikNoord-KaapVrystaat🡆 More