James Stacy

James Stacy (23 Desember 1936 – 9 September 2016) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Winter A-Go-Go (1965) en A Swingin' Summer (1965), en in die televisiereekse Lancer (1968) en Cagney & Lacey (1981).

James Stacy
Geboortenaam Maurice William Elias
Geboorte (1936-12-23)23 Desember 1936
Sterfte 9 September 2016 (op 79)
Nasionaliteit Amerikaner
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1965: Winter A-Go-Go
  • 1965: A Swingin' Summer
  • 1969: Flareup
  • 1975: Posse
  • 1982: Double Exposure

Televisiereekse

  • 1968: Lancer
  • 1981: Cagney & Lacey

Televisierolprente

  • 1962: A.P.O. 923
  • 1966: And Baby Makes Three
  • 1966: The Sheriff
  • 1971: Paper Man
  • 1972: Heat of Anger
  • 1973: Ordeal
  • 1977: Just a Little Inconvenience
  • 1980: My Kidnapper, My Love
  • 1990: Matters of the Heart

Eksterne skakels

Tags:

James Stacy FilmografieJames Stacy Eksterne skakelsJames StacyAkteurVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BurgerregteWêreld- Ekonomiese ForumKarooSlaginstrumentAppelDoc ImmelmanNicole StraussBraaiHondBorsteStikstofKoekie (rekenaarwetenskap)VlagterminologieOrthopteraMiltKoolhidraatAnglisismeBernice WestOrganiese landbouGemeenskapHeuningbyErfenisNierversakingWoordeboek van die Afrikaanse TaalTafelbergKonjunktivitisEmosieParysVerantwoordelikheidCristiano RonaldoLionel PetersonSpelerposisies in rugbyMynbouWikimedia-stigtingGrondbesoedelingKindermishandelingDansAlliterasieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSeksismeGeelslangPizzaKrugerwildtuinWolkEreksieMalariaTegnologieVrouBoereReënDialoog in fiksieWoordeboekDwelmmiddelSeksuele penetrasieWerkwoordAnette EngelbrechtSinkLyfstraf in skoleSwangerskapTemperatuurEnkelvoudige sinJavaScriptWhatsAppPlaattektoniekFinale OplossingPerdDiarreeHoofletterBaälSpysverteringstelselNeurenberg-verhoreLongontstekingWoordSimfonie-orkes🡆 More