James Prescott Joule

James Prescott Joule FRS (24 Desember 1818 – 11 Oktober 1889) was 'n Engelse fisikus en is gebore in Salford, naby Manchester.

Hy het die eerste wet van Termodinamika geformuleer. Alhoewel hy 'n groot brouery van sy vader geërf het, het Joule hom toegewy aan die wetenskap. Hy is privaat by sy huis geskool en studeer later fisika onder John Dalton. Hy ontdek en bou 'n elektromagnetiese enjin wat hy beskryf in sy publikasie Annals of Electricity in 1838. In 1840 formuleer hy 'n wet wat bepaal dat die hoeveelheid hitte wat opgewek word in 'n geleier per eenheid of tyd waardeur 'n stroom vloei is die produk van die vierkant van die stroom en die weerstand.

James Prescott Joule
James Prescott Joule
Gebore 24 Desember 1818
Salford, Lancashire, Engeland
Oorlede 11 Oktober 1889 (op 70)
Sale, Cheshire, Engeland
Blyplek Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Vakgebied Fisika
Bekend vir Eerste wet van Termodinamika
Weerlegging van die Kalorie-teorie
Invloed op John Dalton
John Davies
Toekennings Koninklike Medalje (1852)
Copley-medalje (1870)
Albert-medalje (1880)

Hy studeer vir jare die meganiese ekwivalent van hitte en bied al die navorsing aan in 'n dokument aan die Royal Society in 1849. Dit het tot gevolg dat energie-eenheid wat gebruik word om alle energie mee te meet, die Joule (J) na hom vernoem is. Hy ondersoek ook die afkoeling verskynsel van saamgeperste gasse wat vrygelaat word of toegelaat word om uit te sit. Hierdie werk word later voortgesit deur Sir William Thomson, beter bekend as Lord Kelvin.

Sien ook

Tags:

11 Oktober1818188924 DesemberFellow of the Royal SocietyJohn DaltonManchesterTermodinamika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OorlogLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaHamerkopNelson MandelaSuikersiekteNoordwesOnomatopeeSuid-Afrikaanse GrensoorlogBorskankerRieldansFrankrykWayback MachineNuwe TestamentBreingewasTweede Nuwe JaarEmosieTydBrongitisMusiekMateriaalNaaldekokerISO 3166-2BosvarkAngssteuringKoolhidraatLionel MessiBevolkingWikiJeugdagPêrelDroomSowjetunieBynierRicus NelBernice WestBergen-Belsen-konsentrasiekampNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaIvan ZimmermannLeon KrugerKrokodilKuberkrakerDemi Lee Moore7de LaanHannes van WykRookgewoonteUitwerking van klimaatsveranderingBTWKunsmisSkoolPsigopatieRekenaarWerkersdagLetterlike en figuurlike taalgebruikVerenigde State van AmerikaEwenaarDemokratiese Republiek die KongoKakiebosGasProvinsies van Suid-AfrikaJana CilliersErns GrundlingTafeltennisAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidWaterbesoedelingGeslagsregister vanaf Adam tot JesusSelfstandige naamwoordDeon MeyerNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyJazzMisdaadromanSwart nasionalismeManie JacksonNagapieKnieBobby AngelSokker🡆 More