James Horner

James Roy Horner (14 Augustus 1953–22 Junie 2015) was 'n Amerikaanse komponis en dirigent van orkestrale en rolprentmusiek.

Hy word geken vir sy integrasie an korale en elektroniese elemente in vele van sy rolprentklankbane, en vir sy gereelde gebruik van Keltiese musikale elemente. Horner het twee Academy-toekennings ontvang vir sy klankbaan en snitkomposisies vir die rolprent Titanic in 1997.

James Horner
James Horner
Agtergrondinligting
GeboortenaamJames Roy Horner
Gebore14 Augustus 1953
Los Angeles, Kalifornië
Sterf22 Junie 2015 (op 61)
Los Padres National Forest, Kalifornië
GenresRolprentmusiek
Beroep(e)Komponis, dirigent, orkestrator
Instrumenteklavier
Jare aktief1978–2015

Verwysings

Tags:

14 Augustus1953201522 JunieKelteTitanic (rolprent)Verenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Spelerposisies in rugbyEuropaChroniese siekteTierVars waterBurgerregtePrimêre sektor van die ekonomiePinksterOseaanbesoedelingTuberkulose7de LaanAlkoholismeGesondheidAssonansieGeboorteKankerTelkomRenaissanceLyfstraf in skoleAgtervoegselRefleksieSlag van BloedrivierBelastingLMagnesiumNamakwalandSeilvaartGewone breukeLys van Suid-Afrikaanse musikanteNasionale VrouedagGianna MichaelsMeningsverskil oor aardverwarmingGeskiedenis van Afrikaans20ste eeuBloedvergiftigingHemelvaartSirkusNatuurlike hulpbronMantisLys van musiekinstrumenteProstaatkankerSpreeuUnited Democratic FrontAnrich HerbstDelft, KaapstadSeksuele opwekkingTikTokNiersteenOos-KaapEthiopiëWapen van Suid-AfrikaTafelsoutStedelike hitte-eilandJagluiperdOnderhandelinge om apartheid te beëindigHulpwerkwoordElon MuskVennootskapOopbroninhoudNic de JagerDroomDurbanSias ReineckeTussenwerpselInfeksieLugbesoedelingAsemhalingSuid-Afrikaanse InkomstediensSuiwelprodukBloemfonteinMiddelmisbruikVerstedelikingAngina pectorisLandbouLys van Joodse feeste en herdenkingsElandré🡆 More