Jakobus Iv Van Skotland

Jakobus IV (17 Maart 1473 - 9 September 1513) was van 11 Junie 1488 tot met sy dood koning van Skotland.

Hy het die troon bestyg ná die dood van sy pa, Jakobus III, in ’n rebellie. Hy word algemeen beskou as die suksesvolste koning van die Skotse Huis van Stewart, maar sy bewind het geëindig tydens ’n rampspoedige inval in Engeland. Hy was die laaste monarg van Brittanje wat in ’n oorlog dood is.

Jakobus IV
Koning van Skotland
Jakobus Iv Van Skotland
Bewind 11 Junie 1488 - 9 September 1513
Voorganger Jakobus III
Opvolger Jakobus V
Eggenote Margaret Tudor
Kinders Jakobus V
Huis Stewart
Vader Jakobus III
Moeder Margarethe van Denemarke
Gebore 17 Maart 1473
Stirling-kasteel, Skotland
Oorlede 9 September 1513 (op 40)
Branxton, Northumberland, Engeland
Godsdiens Rooms-Katoliek

Jakobus IV se huwelik in 1503 met Margaret Tudor het die koningshuise van Skotland en Engeland verbind. Dit het gelei tot die Union of the Crowns in 1603, toe Elizabeth I van Engeland sonder kinders dood is en Jakobus IV se agterkleinseun Jakobus VI ook koning van Engeland geword het as Jakobus I.

Verwysings

  • Jakobus Iv Van Skotland  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

BrittanjeHuis van StuartSkotland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

InternetMieliestronkSwangerskapGianna MichaelsAborsie in Suid-AfrikaWêreld- Ekonomiese ForumInfeksieSoortnaamOopbroninhoudHeks van HexrivierCleopatra VIIKlimaatsverandering in Suid-AfrikaBTWHondMenslike seksuele gedragLiewe HeksieToekoms van die AardeSteenkool in Suid-AfrikaPussy RiotBeeldspraakOrgasmeSirkelSublimasieKoorsblaarSkildklierOrale seksKaapse florarykKonsentrasiekampGenadedoodHokkieAarverkalkingPaddaPerdebyeNarsistiese persoonlikheidsteuringMasturbasieGordelroosAfrikaanse woordelys en spelreëlsPaasfeesBoontjiePoesSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeLys van Afrikaanse televisiereekseVars waterAfrikaanse taalleerVoedselkettingNasiebouVennootskapBreinvliesontstekingGeboorteKalenderBeleggingSimboolLodewyk XVI van FrankrykDwelmmiddelMeervoudBoomslangJeuksiekteSikloonHemelvaartsdagMuishondStaalLidwoordProteaGeelhoutMarsTropiese sikloonToringBosluisbytkoorsAngolese BurgeroorlogAarde se atmosfeerMona LisaLys van Afrikaanse skrywersDesimale breukeGrondbesoedelingStikstofAardbewingInsekBate🡆 More