Jacques Laffite

Jacques-Henri Laffite (gebore op 21 November 1943 in Parys) is 'n voormalige Franse Formule Eenrenjaer van 1974 tot 1986.

Hy het ses Grand Prix oorwinnings behaal, almal vir die Ligierspan.

Jacques Laffite
Laffite in 2015
Laffite in 2015
Geboortedatum 21 November 1943 (1943-11-21) (80 jaar oud)
Geboorteplek Parys, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Fransman
Aktiewe jare 1974–1986
Ou span(ne) Iso–Marlboro, Ligier, Williams
Inskrywings 180 (176 begin)
Kampioenskappe 0
Oorwinnings 6
Podiums 32
Loopbaanpunte 228
Voorste wegspronge 7
Vinnigste rondtes 7
Eerste F1-wedren 1974 Duitse Grand Prix
Eerste wen 1977 Sweedse Grand Prix
Laaste wen 1981 Kanadese Grand Prix
Laaste inskrywing 1986 Britse Grand Prix

Laffite was vanaf 1997 tot 2013 'n Formule 1-TV-aanbieder by TF1.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

194321 NovemberEquipe LigierFormule EenFrankrykParys

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SikloonDesimale breukeLys van Afrikaanse skrywersGemeenskapsorganisasieJapanneesInligtingAnette EngelbrechtGevolge van aardverwarming op oseaneSirkelBoer Soek 'n VrouBlourokkeEkotoerismeHernubare energieVeeKopieregMikro-ekonomieJan Christian SmutsDiarreeKompasAppel (sanger)Afro-AmerikanersSelfstandige naamwoordSkarlakenkoorsParysSuikersiekteKlimaatSeksuele stimulasieStereotipeKomplementêre kleureLuiperdWatersuiweringEugenetikaSeevlakstygingWaterkringloopLika BerningWeefselRekenaarMetafoorKarooTemperatuurVakbondVlinderPoësieRenaissance16 AprilEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaLiesbreukKwikKasteel die Goeie HoopHondKarlien van JaarsveldTegnologieEjakulasieGoudVolhoubare ontwikkelingBorsteBiologie7de LaanJavaScriptKameelWeervoorspellingSlag van Cuito CuanavaleVerlede tydDoc ImmelmanVoegwoordAarverkalkingRassismeBrugLugbesoedelingHemelvaartVarkSuiwelprodukAdolf HitlerAustraliëMaselsBayer 04 LeverkusenPeriodieke tabelMangelontsteking🡆 More