Jacques Cartier

Jacques Cartier (Saint-Malo, Frankryk 31 Desember 1491 – 1 September 1557) was 'n Franse ontdekkingsreisiger van Kanada.

Jacques Cartier
Jacques Cartier
Postuum portret van Jacques Cartier deur Théophile Hamel, ca. 1844. Daar is geen bekende outentieke portrette van Cartier nie.
Gebore31 Desember 1491
Sterf1 September 1557
NasionaliteitFrankryk
BeroepNavigator en ontdekkingsreisiger
Bekend virEerste Europese binnelandse reis in Noord-Amerika. Beweer Kanada vir Frankryk.
Handtekening
Jacques Cartier

Die Koning van Frankryk, François I, het hom gekies om certaines îles et pays où l'on dit qu'il se doit trouver grande quantité d'or et autres riches choses te vind ("sekere eilande en lande waar daar skynbaar groot hoeveelhede goud en ander rykdom is"). In 1534 het hy vertrek op 'n vaart op soek na 'n westelike weg na Asië. Hy het sekere dele van wat nou bekend staan as Newfoundland bestudeer (vanaf 10 Mei van daardie jaar).

Ontdekkingsreise

Bronne

  • Blashfield, Jean F (2002), Cartier: Jacques Cartier in search of the Northwest Passage, Compass Point Books, ISBN 0-7565-0122-9, https://books.google.com/books?id=CnqewxxWnYUC&pg=PA1 
  • Cartier, Jacques (1993). Ramsay Cook (red.). The Voyages of Jacques Cartier. Toronto: University of Toronto Press. ISBN 0-8020-5015-8.
  • Greene, Meg (2004), Jacques Cartier: Navigating the St. Lawrence River, Rosen Central, ISBN 0-8239-3624-4, https://books.google.com/books?id=jErEkbBDDzkC&pg=PP1 
  • Guitard, Michèle (1984). Jacques Cartier in Canada. Ottawa: National Library of Canada. Text in English and in French, in parallel columns. ISBN 0-662-52832-8
  • Jacob, Yves (2000) (French version), Jacques Cartier, Éditions l'Ancre de marine, ISBN 2-84141-145-1, https://books.google.com/books?id=-b9R5DEo1eQC&pg=PP1 

Tags:

1 September1491155731 DesemberFrankrykKanadaSaint-Malo

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Theuns JordaanMuggiePaarlGrondsoorteGewerweldesEkonomie van Suid-AfrikaKlein vyf diereUitstelGerrie PretoriusTafelbergKwadratiese vergelykingHondDurbanWebwerfBrongitisHomoniemSuid-Afrikaanse ReserwebankEerste WêreldoorlogOu Apostoliese KerkBloukransrivierbrugAlice, Oos-KaapPandora (mitologie)BloemfonteinAanhalingstekensKlem-in-die-kaakDolfynEnkelvoudige sinNamibiese dollarVerkleinwoordVoëlLys van Islamitiese feeste en herdenkingsRinkhalsDuitse herdershondHartversakingVolstruisBrandmondsindroomPornografiese akteurAanpassing (biologies)Steve HofmeyrGeskiedenis van AfrikaansDieregeluideVredenburgSelfvertroueOntkiemingMapungubweHage GeingobPikkewynMaselsSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024BoelieryNieu-SeelandVlag van Suid-AfrikaBlomBladwisselendWildehondSamestelling7de LaanGemeenskapsorganisasieOsoonuitputtingGetalSeksuele penetrasieUniegebouDuitse maselsVerkragtingKommaMeervoudSpringbokkeCristiano RonaldoRoofdierAsemhalingAntieke Griekse kunsPretoriaOm-te-infinitiefkonstruksieHidroponikaLys van nedersettings in Suid-Afrika🡆 More