Jacques Romain Georges Brel (* 8 April 1929 in Schaarbeek (Brussel) † 9 Oktober 1978 in Bobigny, Frankryk) was 'n Belgiese sanger, liedjieskrywer, komponis en akteur.
Hoewel hy van Belgiese afkoms was, word Brel tans as 'n simbool van die Franse chanson beskou.
Jacques Brel | |
---|---|
Jacques Brel in 1962 | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Jacques Romain Georges Brel |
Gebore | 8 April 1929 Schaarbeek, Brussel (België) |
Sterf | 9 Oktober 1978 (49 jaar oud) Bobigny, Frankryk |
Genres | Chanson |
Beroep(e) | sanger, liedjieskrywer, komponis en akteur |
Jare aktief | 1953 - 1978 |
Etikette | Philips Records, Barclay Records, Barclay/Universal |
Webwerf | www.jacquesbrel.be |
Verskeie kunstenaars het Jacques Brel se liedjies opgeneem. In 1967/68 het Scott Walker sy treffer Jackie op die mark gebring. 'n Wêreldtreffer was Terry Jack se Seasons in the Sun in 1974, wat die Engelstalige vertaling van La Moribonde (Die Sterwende) is. Ander kunstenaars wat Jacques Brel geïnterpreteer het, sluit in David Bowie (Amsterdam) en Sting. In 2007 het die Suid-Afrikaanse sanger Herman van den Berg Jacques Brel se liedjies op 'n CD Brel in Afrikaans op die mark gebring.
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Jacques Brel, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.