Jacobus Coetsee

Jacobus Coetsee was 'n agtiende-eeuse ontdekkingsreisiger en verkenner.

Daar is die eerste melding van hom gemaak omstreeks 1760 toe hy op Piketberg in die Wes-Kaap gewoon het en 'n reis onderneem het na die noorde op soek na olifante. Coetsee het omstreeks 1762 op die Oranjerivier afgekom, 17 jaar voor die rivier amptelik sy naam by kolonel Jacob Gordon gekry het. Hy het die loop van die rivier ongeveer 80 km ver gevolg en was die eerste kolonis om betroubare inligting terug Kaap toe te bring.

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelastingHerfsChemiese elementBaardskeerder-spinnekopPaasfeesWhatsAppBloedgroepRenaissanceTropiese sikloonSelfieHabitatGalileo GalileiChristendomKlinkerMenslike-ontwikkelingsindeksYsterOrale seksWaterpokkiesWerwelkolomSintetiese veselsZoeloeVierde Industriële RevolusieEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaTydLys van nedersettings in Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalMetafoorSeksWaterstofKaapstadGewone breukeGoudSewe doodsondesPenetrasieVier temperamenteProstaatkankerJo BlackMIV/vigs in Suid-AfrikaAfrican National Congress15 AprilVerenigde KoninkrykMerinoLieweheersbesieVeselBloedsomloopstelselHelm (geboorte)TikTokPad na jou hartProstaatklierApartheidDomineeVolksrepubliek ChinaVerkleinwoordSprokieRosa ParksWaarheid-en-versoeningskommissieAntieke EgipteSwart menseOnomatopeeLys van elemente volgens simboolKrugerwildtuinHannes van WykKoppeltekenAfrikaJapanneesHematurieMorfeemMosesSuikersiekteTrigeminale neuralgieVarkgriepNarsistiese persoonlikheidsteuringSeksuele opwekkingMadison Ivy🡆 More