Jacobus Arnoldus Graaff

Sir Jacobus Arnoldus Graaff was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister en senator.

Sir Jacobus Arnoldus Combrinck Graaff
Jacobus Arnoldus Graaff
Gebore4 Maart 1863
Sterf5 April 1927
NasionaliteitSuid-Afrika
BeroepOndernemer, Politikus

Graaff is in 1863 op Villiersdorp gebore as jonger broer van sir David Pieter de Villiers Graaff. Hy sluit later aan by die firma van sy oom, J. Anthony Brink, waar hy in vennootskap met sy broer was.

In 1903 word hy verkies tot die Kaapse Parlement as kandidaat van die Afrikanerbond en word in 1913 lid van genl. Louis Botha se kabinet as minister sonder portefeulje. Hy het hom veral beywer vir die uitbouing van nywerheid in Suid-Afrika.

Hy is in 1927 oorlede.

Bronne

  • Rosenthal, Eric, Encyclopaedia of Southern Africa, Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.


Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van hoofstedeNedersettingErica BoyerGrondPampoentjiesAnrich HerbstDonderstormKrimpvarkieSiya KolisiSendelingposisieNatuurlike hulpbronNiersteenHomoniemTaalKlimaatveranderingStikstofAfrikaanse taalleerSint JorisdagMagsverheffingJavaScriptNiemetaalWoordeboek van die Afrikaanse TaalKernkragAfrikaanse WikipediaAborsie in Suid-AfrikaHolocaustKoerantBeroerteDesimale breukeBraaiEjakulasieLugbesoedelingVoortrekkermonumentWerkwoordLeierskapKoue OorlogVenda (taal)MoedersdagReënspinnekopBloedvergiftigingGautengBruin huisslangSkaapKortverhaalMorfologie (taalkunde)WerwelkolomPersApokriewe boekeWaterpokkiesJudaïsmeIronieOutismeAlkoholismeVioolSowjetunieAkroniemWêreldboekedagTierKasteel die Goeie HoopChromatografieVerstedelikingKookpuntAkuutKatoenGeweldGesondheidGeallieerdes van die Tweede WêreldoorlogWapen van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeAfrikaanse TaalmonumentToekoms van die AardeMark (ekonomie)Cleopatra VIIVulvaHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalCarles PuigdemontVeelvoudige sinBreinkaart🡆 More