Dwergrietreier

Die dwergrietreier is 'n skaars somerstandvoël en besoeker in die familie Ardeidae.

Dwergrietreier
Dwergrietreier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Ixobrychus
Spesie:
I. sturmii
Binomiale naam
Ixobrychus sturmii

Identifikasie

Die volwassenes het 'n leikleurige rugkant en 'n swaar gestreepte onderkant, maar lyk donker van ver af; die oranjegeel pote hang as hulle vlieg. Jonges, wat 'n rooierige onderkant en rugvere met rooi punte het, verskil verder van ander jong reiers deurdat hul pote ook oranjegeel is.

Dwergrietreiers vlieg reguit en nogal soos duiwe. Hulle neem soms 'n regop houding aan as hulle versteur word en vlieg dikwels in 'n boom in as hulle opgejaag word.

Hulle word 25 cm groot.

Habitat

Hou gewoonlik een-een, maar maak soms in yl kolonies nes en is veral teen skemer en snags aktief. Verkies digbeboste riviere en oorstroomde bosse.

Verspreiding

Kom yl voor in groot dele van die Wes-Kaap, Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Namibië en Botswana en oor die hele Limpopo, Mpumalanga, Noordwes, Mosambiek en Zimbabwe.

Ander name

  • Wetenskaplike naam: Ixobrychus sturmii
  • Engelse naam: Dwarf Bittern

Sien ook

Bron

Tags:

Dwergrietreier IdentifikasieDwergrietreier HabitatDwergrietreier VerspreidingDwergrietreier Ander nameDwergrietreier Sien ookDwergrietreier BronDwergrietreier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WerkwoordDistrik SesJohannesburgVierkantswortelWolfShakaDataverwerkingDansNatuurlike hulpbronNierJohannes MeintjesGrondbewerkingToekoms van die AardeJakkalsBeeldspraakGeskiedenis van AfrikaansDemokratiese Republiek die KongoGesonde dieetGrondwet van Suid-AfrikaGetalWikimedia-stigtingBeroerteBloemfonteinLys van Afrikaanse digtersVleilandOrthopteraSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024ZoeloesDuitslandLidwoordLongontstekingStedelike hitte-eilandLemoenAfrikanersKorrupsieYslandRooikatBeesvleisJeuksiekteDemografie van Suid-AfrikaPikkewynAntjie Somers22 AprilTydSirkelWitbloedselSelfstandige naamwoordDarwinismeTermietWet op NaturellengrondMIVKunsAfrikaanse TaalmonumentMenseregteTuisbladTaalChloorOlimpiese Somerspele 2024StereotipeBynierDemokrasieMantisVerkragtingGeografie van Suid-AfrikaBeurtkragDroogteWeskusGemeenskapsorganisasieKoolstofdioksiedWetenskaplike metodeOligopolieAnale kankerMangelontstekingLetterlike en figuurlike taalgebruikSkaak🡆 More