Kleur Ivoor

Ivoor is 'n afwit kleur wat soos ivoor lyk, die materiaal waarvan die tande van diere (soos olifante en walrusse s'n) gemaak is.

#FFFFF0

Dit het 'n baie ligte skynsel van geel.

Kleur Ivoor
'n Verwerkte ivoorstuk in Sa'dabad-paleis, Iran

Die eerste opgetekende gebruik van ivoor as 'n kleurnaam in Engels was in 1385.

Die kleur "ivoor" is ingesluit as een van die X11 kleure toe hulle in 1987 geformuleer is.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word ivoor as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #FFFFF0
RGB-kleurmodel (255, 255, 240)
CMYK (0, 0, 6, 0)
HSV (60°, 6%, 100%)

Sien ook



Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

GeelIvoorKleurTand

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Bank (finansiële instelling)LuiperdVryheidsmanifesSkaakLetterkundeSelDomkragWeer (meteorologie)LandbouHartseerNatuurbewaringSoogdierIngrid JonkerVloeistofAfrikanersPriemgetalLSeevlakRenosterKrampKoue OorlogHerfsSkrywerWeervoorspellingSpysverteringstelselKrieketSatellietGeskiedenis van die BoererepubliekeSwart menseLys van Suider-Afrikaanse soogdiereBlomMieliestronkSwaweldioksiedCalviniaProteaHoofpynHolocaustMIVGlobaliseringEkonomieRudi ClaaseSteve BikoYsterAdolf HitlerPseudowetenskapD.J. OppermanAarde se atmosfeerProvinsies van Suid-AfrikaVoedingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandPubiese hareEkonomiese sektorImmunologieVeelvoudige sinSebraVrystaatAlkoholismeAntoniemReg tot ‘n gesonde omgewingGrondwetNederlandsCorioliskragBaälOutismeRosa ParksMarie AntoinettePersoonlike voornaamwoordVroueregteGeweldPersoonlikheidOntbossingNicole StraussLys van veltoestandeLeonardo da VinciMartin Luther King jr.🡆 More