Ivan Abrahams

Ivan Abrahams is 'n Suid-Afrikaanse akteur.

Hy is veral bekend vir sy verhoogoptredes, maar het ook in verskeie TV-reekse en rolprente opgetree. Hy het in 2000 'n Vita-prys as beste akteur vir sy rol in SUIP! ontvang.

Ivan Abrahams
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Toekennings FNB Vita-prys, 2000
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Verhoogwerk

Van die verhoogproduksies waarin hy opgetree het:

  • Kringe in ’n bos (Dalene Matthee, vir die verhoog aangepas deur Peet van Rensburg)
  • Vatmaar (A.H.M. Scholtz, vir die verhoog aangepas deur Janice Honeyman)
  • Die Krismis van Map Jacobs (Adam Small)
  • Die laaste karrietjiegraf (Athol Fugard)
  • SUIP! (Heinrich Reisenhofer en Oscar Peterson)

Filmografie

  • Die Windpomp, 2014 as dominee Greeff
  • Zulu, 2013 as minister
  • Jozi, 2010 as trokbestuurder
  • Orion (TV-reeks), 2006 as superintendent Davids
  • Boy Called Twist, 2004 as Boese

Verwysings

Tags:

AkteurRolprentSuid-AfrikaTV

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

LetterkundeTydKanadaSonnestelselTuberkuloseDundermLeestekenToutrekDroogteBloemfonteinN.P. van Wyk LouwVoornaamwoordMierTropiese sikloonSarel Jacob PretoriusKultuurMaagsweerFrederik Willem de KlerkKolitisViëtnamVulvaDricus du PlessisLieweheersbesieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsOrgasmeKoos du PlessisBosluisVerenigde State van AmerikaSwawelVratKatVliegtuigVerkragtingMaselsViëtnamoorlogTuisbladMynbedryf van Suid-AfrikaLabia (geslagsdele)NetbalLys van Kaapstad se voorstedeHemelBesemNic de JagerVryheidsmanifesPlastiekBelgiëAluminiumVerkleinwoordWeeluisKaapstadse waterkrisis 2015-2018BreinvliesontstekingRekenaarLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)AfvalbestuurIslamitiese StaatInsekApartheidSeptimius AwardsMiddelmisbruikTradisionele Afrika-medisyneSlawernyVoortrekkermonumentDuitse maselsKunsmatige intelligensieNuwe TestamentSoweto-opstandLys van landeWeskusVennootskapSikloonNamibiëDemografie van Suid-AfrikaDirekte en Indirekte redeSoogdierBlourokke🡆 More