Die Ithala-wildreservaat is 30 000 hektaar groot en geleë in KwaZulu-Natal.
Die reservaat is in 1972 geproklameer en is 60 km noord van Vryheid. Die reservaat word egter bereik vanaf Louwsburg.
Ithala-wildreservaat | |
---|---|
| |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | KwaZulu-Natal |
Naaste dorp | Vryheid |
Oppervlak | 30 000 ha |
Openingsjaar | 1972 |
Die Pongolarivier vorm die noordelike grens van die reservaat. Die reservaat is bergagtig en Ngotsheberg is 1 450 m bo seevlak.
Wiki Commons bevat media in verband met Ithala Game Reserve. |
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Ithala-wildreservaat, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.