Israelse Kurper

Die Israelse kurper (Oreochromis aureus) is 'n varswatervis wat by die Kaapse Vlakte, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal voorkom.

Die vis kom natuurlik voor in Israel, die suidelike gedeelte van die Nylrivier, die Tjadmeer en in die Niger- en Sénégalrivier. In Engels staan die vis bekend as die Israeli tilapia. Hierdie vis is reeds gedurende 1910 in Suid-Afrika vrygelaat.

Israelse kurper
Israelse Kurper
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Pseudocrenilabrinae
Genus:
(Günther, 1889)
Spesie:
O. aureus
Binomiale naam
Oreochromis aureus
(Steindachner, 1864)
Sinonieme
  • Chromis aureus (Steindachner, 1864)
  • Chromis niloticus (non Linnaeus, 1758)
  • Oreochromis auraeus (Steindachner, 1864)
  • Oreochromis aurea (Steindachner, 1864)
  • Sarotherodon aureus (Steindachner, 1864)
  • Tilapia affinis (non Duméril, 1858)
  • Tilapia aurea (Steindachner, 1864)
  • Tilapia aurea exul (Steinitz, 1951)
  • Tilapia heudeloti(non Duméril, 1858)
  • Tilapia heudelotii (non Duméril, 1858)

Voorkoms

Die mannetjies het gedurende die broeityd 'n helder blou kop met 'n blouswart ken en keel. Die stertvin is pienkerig. Die vis word tot 30 cm lank en die Suid-Afrikaanse hengelrekord daarvan is 1,85 kg.

Sien ook

Eksterne skakel

Bron

Verwysings

Tags:

Israelse Kurper VoorkomsIsraelse Kurper Sien ookIsraelse Kurper Eksterne skakelIsraelse Kurper BronIsraelse Kurper VerwysingsIsraelse Kurper

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AntisemitismeSelfmoordAnale kankerLieweheersbesieSuikersiekteGewone tortelduifWillie JoubertAfrikaanse Protestantse KerkVolstruisDaggaNagmaalBybelMin ShawNuwe TestamentRob HersovDiarreeDikdermKunsViëtnamoorlogVloeistofRekenaarHartaanvalTienerSleutel (musiek)Apostoliese GeloofsbelydenisDuitsMondMediaWikiLidwoordO.J. SimpsonKwikRefentse MorakeAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidSuid-Afrikaanse PolisiediensLWortelMagsverheffingAardverwarmingHemelvaartsdagVersoeningsdagEkonomieBysteekAardkorsCarles PuigdemontLongontstekingMaatskappyHeupSeksismeKeelseerKnopiespinnekopDramaAborsie in Suid-AfrikaOrganismeJapanNiemetaalAnneli van RooyenTweebuffelsmeteenslagmorsdoodgeskietfonteinRuteniumEngelsBurgerregtePeriodieke tabelKoolhidraatBeeldspraakGasMaagsweerJohannes KerkorrelLetterlike en figuurlike taalgebruikLys van Griekse mitologiese figureGianna MichaelsEwenaarKindermishandelingSann de LangeMetafoorSeekatEmma RenziSelfbeeld🡆 More