Israel-Museum

Die Israel-museum (Hebreeus: מוזיאון ישראל‎, Muze'on Yisrael) in Jerusalem is in 1965 as Israel se nasionale museum gestig.

Israel-museum
'n Beeld van die museum.
Die Israel Museum se hoofingang

Plek Jerusalem
Land Israel
Openingsjaar 1965
Tipe museum Kuns en geskiedenis
Webtuiste www.imjnet.org.il

Dit is op 'n heuwel in die weste van Jerusalem, naby die parlementsgebou (Knesset) en die Nasionale Kampus vir die Argeologie van Israel, geleë.

Die museum het 'n oppervlakte van sowat 50 000 m², insluitende 'n tuin van 24 000 m², en word jaarliks deur byna een miljoen belangstellendes besoek.

Die museum behels vier afdelings:

  • die Kunsafdeling met die Billy-Rose-kunstuin,
  • die Afdeling vir Judaica en Joodse etnografie,
  • die Argeologiese Afdeling met die Heiligdom van die Boek waar enkele van die Dooie See-rolle bewaar word, en
  • die Jeugafdeling.

Galery

Eksterne skakels

35°12′16.29″O / 31.7723778°N 35.2045250°O / 31.7723778; 35.2045250

Tags:

1965HebreeusIsraelJerusalemKnesset

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Nazi-DuitslandYsterIoonAbstraksie (rekenaarwetenskap)NatriumsulfietSonnetVerlede tydBloedvergiftigingVars waterDramaWêreld- Ekonomiese ForumWater (molekuul)Trigeminale neuralgieMagnetismeLuiperdSteenkool in Suid-AfrikaJo BlackNelson MandelaHoopVoedingJaarBloeddrukPad na jou hartTurkyeWetenskaplike klassifikasie2001Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994HoenderFamilie (verwantskap)PornhubAfleiding (taalkunde)Geskiedenis (vakgebied)FacebookRugbyBek-en-klouseerVlinderGeldeenheidLatynAfrikaanse taalleerEugenetikaTemperatuurEnsiklopedieOopbroninhoudMidde-OostePolisieDuitse maselsCorioliskragRefentse MorakeBruin huisslangMondSwartkwasmuishondVersamelnaamElon MuskProvinsies van Suid-AfrikaKoolhidraatLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaAnrich HerbstSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieGrondwet van Suid-AfrikaGlasOnse VaderVenda (taal)ToerismeKameelperdHartKersfeesMeeueGoudkus (streek)GrondwetLys van Afrikaanse rolprente🡆 More