Isaac Seitlholo

Isaac Seitlholo (gebore 9 September 1989) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering (LP) vir die Demokratiese Alliansie.

Hy dien sedert 27 Junie 2019 as lid van die portefeuljekomitee oor vervoer.

Isaac Seitlholo

Persoonlike besonderhede
Gebore 9 September 1989 (1989-09-09) (34 jaar oud)
Nasionaliteit Suid-Afrikaner
Politieke party Demokratiese Alliansie (2017–tans)
African National Congress (tot 2017)
Alma mater Noordwes-Universiteit
Professie Lektor, politikus

Agtergrond

Isaac Sello Seitlholo is op 9 September 1989 in 'n Tswana-familie in die Wes-Transvaal gebore. Hy het in 2008 aan die Sekondêre Skool Tlokwe in Potchefstroom gematrikuleer. Hy het 'n BA-graad en 'n BA-honneursgraad in ontwikkeling en bestuur en ook 'n meestersgraad in openbare bestuur en regering aan die Noordwes-Universiteit behaal.

Loopbaan

Voor die algemene verkiesing in 2009 het Seitlholo veldwerk vir die African National Congress gedoen. Daarna word hy 'n dosent aan die Noordwes-Universiteit.

In 2017 het Seitlholo by die Demokratiese Alliansie aangesluit as provinsiale veldtogdirekteur. Hy het in die nasionale verkiesing van 2019 as 'n DA-parlementêre kandidaat uit Noordwes gestaan, en is daarna tot die Nasionale Vergadering verkies en op 22 Mei 2019 beëdig. In die parlement dien hy in die portefeuljekomitee vir vervoer.

In November 2020 het Seitlholo sy kandidatuur as adjunk-provinsiale leier van die DA verklaar. Hy het teen Freddy Sonakile op die provinsiale kongres van die party verloor.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Isaac Seitlholo AgtergrondIsaac Seitlholo LoopbaanIsaac Seitlholo VerwysingsIsaac Seitlholo Eksterne skakelsIsaac SeitlholoDemokratiese AlliansieNasionale Vergadering van Suid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van HunksNeerslagReddingskakeVakbondRonelda KamferGroepsdrukTuisbladVoedingEjakulasieGalileo GalileiLys van Afrikaanse skrywersAkwariumKarakterisering2024 Chinese Grand PrixMateriaalWet op NaturellengrondEekhoringBruin menseSportNadia ValvekensTranspirasiePikkewynGeestesgesondheidDigtheidBeurtkragMichael JacksonNederduitse Gereformeerde KerkHoofstadSosiale mediaAnette EngelbrechtVaalrivierPuberteitTrevor ManuelJudaïsmeAardeVreesAfrikaanse TaalmonumentBeesTegnologieHeuningbyStikstofFinansiële staatVarkHondNiersteenBokmakierieInstagramSelfoonUitwerking van klimaatsveranderingOnderhandelinge om apartheid te beëindigNeologismeChemiese verbindingCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaHennie MaasStilleweLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsVratHoofpynJaco JacobsNarsismeVerkleinwoordNederlandsBesoedelingSwitserlandElandréStereotipeDoopAprilGrondwet van Suid-AfrikaBloedsomloopstelselPaddaGlobaliseringAngssteuringMieliestronkVloeistofSuid-Afrikaanse Weermag🡆 More