Iris Apfel: Amerikaanse sakevrou, binnehuisversierder en mode-ikoon

Iris Apfel ( 29 Augustus 1921 - 1 Maart 2024) was 'n Amerikaanse sakevrou, binnehuisversierder en mode-ikoon.

Iris Apfel: Amerikaanse sakevrou, binnehuisversierder en mode-ikoon
Iris Apfel (Maart 2015).

Biografie

Die Joodse Apfel is in 1921 gebore as Iris Barrel. Sy was die enigste kind. Haar pa se gesin werk in die loodglasbedryf; haar in Rusland gebore ma het 'n klerewinkel gehad. Apfel het kunsgeskiedenis aan die Universiteit van New York gestudeer en 'n kunsskool aan die Wisconsin-Madison Universiteit bygewoon. As jong vrou werk sy vir die toonaangewende tydskrif Women's Wear Daily en vir die binnehuisversierder Elinor Johnson. Sy was ook die assistent van die illustreerder Robert Goodman.

In 1947 ontmoet sy die tekstielhandelaar Carl Apfel (1914-2015), met wie sy 'n jaar later trou. Die egpaar het die tekstielmaatskappy Old World Weavers in 1950 gestig en ook die Withuis en die Metropolitan Museum of Art versier. Iris Apfel het nie-Westerse klere gekoop tydens lang reise en het dit gereeld na elegante partytjies gedra nadat sy teruggekeer het huis toe. Die egpaar tree in 1992 af.

Haar spesiale kledingstyl het mense geïnspireer om 'n uitstalling saam te stel en 'n dokumentêr te maak. In 2016 verskyn Apfel in 'n advertensieveldtog vir die Citroën DS3 en was die gesig van die mode-handelsmerk Blue Illusion. Speelgoedvervaardiger Mattel het in 2018 'n Barbie-pop ontwikkel wat deur Apple geïnspireer is.

Verwysings

Tags:

192129 AugustusAmerikaanseModeSakevrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinTienie HollowayPornhubBeurtkragVolstruisPornografiese subgenresKasterolieSwart menseKarooKrieketMosambiekKimberleyMateriaalDigvormGenadedoodTropiese sikloonVeelvoudige sinKlem-in-die-kaakRefentse MorakeSelfvertrouePornografieNatuurlike hulpbronKlimaatHeupOligopolieGroot vyfLeierJuraSomerMenslike seksuele gedragMiljardEreksieRosa ParksKlankverskynselsAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidPlantluisMorfeemBysteekHoenderEk is 'n Afrikaan (toespraak)JeuksiekteBoelieryMark (ekonomie)Jo BlackMusieksimboleAfrikaanse TaalmonumentGemeenskapsorganisasieCristiano RonaldoDiamantHondBloedsomloopstelselSuid-Afrika-WetRugbyWelwitschiaSwartDokterSenuweestelselDikdermGeelsugWinnie Madikizela-MandelaMadison IvyNierWortelKankerNiemetaalKoperKaliumKleurPriemgetalTamatieNasionale VrouedagGedigAngolese BurgeroorlogOorkruipersKriekItalië🡆 More