Irene Ryan

Irene Ryan (17 Oktober 1902 – 26 April 1973) was 'n Amerikaanse aktrise.

Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent The Woman on the Beach (1947) en in die televisiereekse The Beverly Hillbillies (1962) en Petticoat Junction (1963).

Irene Ryan
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jessie Irene Noblett
Geboorte (1902-10-17)17 Oktober 1902
Sterfte 26 April 1973 (op 70)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 1943: Sarong Girl
  • 1943: Melody Parade
  • 1943: The Sultan's Daughter
  • 1944: Hot Rhythm
  • 1946: Little Iodine
  • 1947: The Woman on the Beach
  • 1947: Heading for Heaven
  • 1952: The WAC from Walla Walla

Televisiereekse

  • 1960: Bringing Up Buddy
  • 1962: The Beverly Hillbillies
  • 1963: Petticoat Junction
  • 1971: Jerry Visits

Televisierolprente

  • 1960: Tom, Dick and Harry
  • 1968: The Joker's Wild

Eksterne skakels

Tags:

Irene Ryan FilmografieIrene Ryan Eksterne skakelsIrene RyanVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Wynand du ToitTweede WêreldoorlogBesoedelingCleopatra VIISaartjie BaartmanEmosieSokkerMonumentOranjerivierHartaanvalLidwoordOrale seksAfrikanerweerstandsbewegingSebraLys van Nederlandse skildersGroot GatMenstruasieKunsHannes van WykGrondbesoedelingFilistyneMoslemAnti-inflammatoriese middelByOmgewingsbeheerOogproblemeEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaDrie-eenheidWright-broersHomoniemSosiale mediaUnie van Suid-AfrikaDiatomiese molekuulLetterkundeWoordSpinnekopLys van kinderspeletjiesWelwitschiaHartArmoedeMisdaadromanGeskiedenis van AfrikaansSteenkoolDemokrasieSelfvertroueRenosterReënMynbouInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandApartheidMusiekGrondwet van Suid-AfrikaGrondWorcesterAgtervoegselJaarKrygkorWêreldwye webTropiese sikloonSpoorvervoer in Suid-AfrikaStadHibernasiePussy RiotOnomatopeeLabia (geslagsdele)WitbloedselArabies-Israeliese konflikNederlandJak de PriesterRonelda KamferParasitiese siektesVoorvoegselInvloed van vigs op die ekonomieJaco JacobsKunsmatige algemene intelligensieNierEngels🡆 More