Irène Joliot-Curie

Irène Joliot-Curie (12 September 1897 – 17 Maart 1956) was 'n Franse fisikus en die dogter van Pierre en Marie Curie.

Sy het ook gestudeer aan die Sorbonne en het gewerk as 'n verpleegster tydens die Eerste Wêreldoorlog. Sy het haar eerste wetenskaplike werk gepubliseer in 1921. Sy het aan die Radium Instituut van die Universiteit van Parys gewerk waar sy haar man Jean Frédéric Joliot ontmoet het. Hulle is in 1926 getroud. Hulle werk oor radioaktiwiteit wen vir hulle die Nobelprys vir Chemie in 1935. In 1936 het Joliot-Curie as 'n assistent sekretaresse gewerk in die wetenskaplike navorings eenheid van die kabinet van Léon Blum maar bedank daarna om op haar navorsingswerk te konsentreer. Sy sukkel tydens die Tweede Wêreldoorlog en word geforseer om na Switserland te ontsnap vroeg in 1944. Sy moes uit die Franse Atoom Energie Kommissie bedank in 1951 as gevolg van haar man se kommunistiese aktiwiteite. Sy sterf in Parys op 17 Maart 1956.

Irène Joliot-Curie
Irène Joliot-Curie
Gebore 12 September 1897
Parys, Frankryk
Oorlede 17 Maart 1956 (op 58)
Parys, Frankryk
Blyplek Vlag van Frankryk Frankryk
Vakgebied Chemie, Fisika
Alma mater Sorbonne
Ander akademiese adviseur(s) Paul Langevin
Doktorale student(e) haar kinders
Toekennings Nobelprys vir Chemie (1935)

Haar suster was Ève Curie.

Verwysings

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 13, Bladsy 620.

Eksterne skakels

Tags:

12 September17 Maart18971956Eerste WêreldoorlogMarie CurieNobelprys vir ChemieParysPierre CurieRadioaktiwiteitSorbonneSwitserlandTweede Wêreldoorlog

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SoortnaamWynand du ToitGalblaasKankerWiki CommonsToekoms van die AardeKatVrouGeografie van Suid-AfrikaKlankverskynselsKoperNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyHeupvervangingAtoomFeminismeAtletiekDierWithaaiHemelvaartsdagMigrasie van voëlsTrekarbeidGoudkus (streek)DramaPornografieDriehoekMassaSeksueel oordraagbare infeksieEjakulasieLys van Afrikaanse rolprenteGeskiedenis van Suid-AfrikaLieweheersbesieTydAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeArmoedeKlein-KarooKoedoeNapoleon BonaparteIronieGesonde dieetKommunismeLeeudoringstad-spoorwegrampLongontstekingRymOrgasmeOorstromingJuraRepubliek die KongoTradisionele literatuurMieliestronkAsiëMorfologie (taalkunde)SimboolSpreeuDroomMasturbasieMorfeemGewasboerdery in Suid-AfrikaKaapstadCalviniaBreinvliesontstekingMiddeloorontstekingSonnestelselAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidKolonoskopieSkoenlapperHokkieOm-te-infinitiefkonstruksieHerpes simplexStereotipeWikiquoteKaartGedigVermenigvuldigingAnneli van Rooyen🡆 More