Ionië

Ionië (Antieke Grieks: Ἰωνία of Ἰωνίη; Turks: İyonya) is ’n antieke streek aan die sentrale kus van Anatolië in die hedendaagse Turkye: die streek die naaste aan Izmir, of die historiese Smyrna.

Dit het bestaan uit die mees noordelike streke van die Ioniese Bond van Griekse nedersettings. Dit was nooit ’n verenigde staat nie en is genoem na die Ioniërs, wat hulle in die Argaïese tydperk (600–480 v.C.) hoofsaaklik aan die kus en op die eilande van die Egeïese See gevestig het.

Ionië
Berg Mycale, die terrein van die Panionium, ’n Ioniese heiligdom gewy aan Poseidon.

Die Ioniese Bond was eerder ’n godsdienstige en kulturele konfederasie as ’n politieke of militêre een. Die stede in die streek het egter ’n groot rol gespeel in die stryd tussen die Persiese Ryk en die Grieke.

Volgens Griekse tradisie is die stede van Ionië deur koloniste van die ander kant van die Egeïese See gestig. Die "Ioniese migrasie", soos dit later genoem is, het plaasgevind 140 jaar ná die Trojaanse Oorlog.

Verwysings

Tags:

AnatoliëArgaïese GriekelandEgeïese SeeGriekeGrieksIzmirTurksTurkye

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Joodse feeste en herdenkingsSuid-Afrikaanse GrensoorlogDrinkwatervoorsieningBurgerregteNierVarkgriepImpakte van toerismeWitbankAfrikaanse taalleerSeksposisieBronadresMaatskappySelfmoordVulkanismeSuid-Afrikaanse randCheslin KolbeHartseerKlavierRenosterKommunikasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHaasKewerIngrid JonkerWater (molekuul)LettergreepByCarike KeuzenkampToekoms van die AardeVennootskapMensEiffeltoringVerkoueAlliterasieAvbobVincent van GoghGreen PornoLys van politieke partye in Suid-AfrikaJudaïsmeJan van RiebeeckWerkersdagBlaarLika BerningLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaZoeloeSuid-Afrikaanse WeermagKoolhidraatPoësieMoedersdagVerlede tydGlasWaarheid-en-versoeningskommissieSinoniemVolstruisMagsverheffingRina HugoWilna SnymanMaagsweerGoogleHerfsHeupvervangingTamboraUnited Democratic FrontNommertekenKunsmatige algemene intelligensieKunstenaarKangaroeHidroëlektrisiteitKersfeesHeuningbyStaatstoelaeOmtrek, oppervlakte en volumeCalvinia🡆 More